Groot vraag na aangepaste ramme - gwk

Groot vraag na aangepaste ramme - gwk Groot vraag na aangepaste ramme - gwk

02.05.2013 Views

Mnr. Pierre Ferreira (Bedryfshoof: Kultivarontwikkeling en Evaluasie) en dr. Graeme Wright van The Peanut Company of Australia (PCA) by een van die grondboonproewe wat GWK in same- werking met die PCA aangeplant het. Australiese grondboonteler G WK het verlede jaar `n ooreenkoms met The Peanut Company of Australia (PCA) onderteken. Met die sluit van hierdie ooreenkoms het PCA daartoe ingestem om volseisoen- sowel as ultra-vinnige grondboonkultivars aan GWK beskikbaar te stel. Die prestasie van hierdie kultivars sal met behulp van statistiese proewe oor `n driejaar-tydperk (2013-2016) getoets word. Hierdie proewe sal in die GWK-bedieningsgebied sowel as 34 Saad Pierre Ferreira Bedryfshoof: Kultivarontwikkeling en Evaluasie besoek GWK se proewe die droëland-gebiede van die Noord- Vrystaat gedoen word. Tien volseisoen-kultivars en 12 ultra- vinnige kultivars is ontvang en by drie lokaliteite (Orania, Douglas en Viljoenskroon) aangeplant. Die doel van hierdie projek is om verbeterde grondboonkultivars wat goed aangepas is in Suid-Afrika, te identifiseer en sodoende grondboonproduksie te laat styg. Dr. Graeme Wright werk nou saam met GWK aan hierdie projek. Wright sluit hom in September 2007 by PCA aan as bestuurder (grondboonteling, saad en innovasie). Met die vrystelling van sy eerste kultivar Tingoora in Oktober 2011, ontvang PCA The Australian Business Award for Innovation. Hierdie toekenning is gemaak aangesien die kultivar as `n eerste ultra-vinnige kultivar geklassifiseer word omdat dit oesgereed is binne slegs 105-120 dae ná aanplanting. Daarteenoor neem dit die tradisionele kultivars 140 dae tot oesgereed. Ná die ontwikkeling van Tingoora het

nog `n reeks opwindende ultra-vinnige sowel as volseisoen-kultivars met verbeterde opbrengste, gevolg. Die ultra-vinnige kultivars is geteel om laat seisoendroogtes vry te spring en sodat aanplantings tot later kan plaasvind. Aflotoksien-risiko (`n voedseltoksien wat veroorsaak word deur `n grondfungus onder ernstige eindseisoen-vogstremming) word ook verminder en dit het beter gehalte grondbone tot gevolg. Besoek aan grondboon- fasiliteite en -proewe Wright vergesel deur sy vrou, Ruth, het GWK onlangs besoek. Meer inligting oor GWK is verskaf deur die aanbie- ding van GWK se korporatiewe video. Hulle was beïndruk met die groot aantal bedrywe waarby GWK betrokke is. Die Wrights het die grondboondroër by Douglas besoek wat `n toonbeeld is van GWK-innovasie. Wright was uiters beïndruk met die droër en noem in sy nabesoek-verslag aan PCA direk- teure dat `n soorgelyke droër groot voordele vir PCA sal inhou. Die besproeiingsproef by Orania is hierna besoek. Mnr. Wynand Coetzer (produsent) het die groep verwelkom met eg Suid-Afrikaanse gasvryheid deur eers saam koffie te geniet. Die kultivars in die proef is bespreek en Wright het ook sy agronomiese kennis met die groep gedeel. Coetzer het veral belanggestel in plantspasiëring en het ook sy waardering uitgespreek teenoor GWK en PCA vir die aanpak van hierdie projek. Wright was beïndruk met die goeie versorging en algehele plantgesondheid van die proef by Orania. Die groep het verder gereis na Viljoenskroon, waar die droëland-proef in samewerking met mnr. Anthony Evans (RE Groundnuts) besoek is. Die versorging van die proef was weereens uitstekend en Wright verwys ook hierna in sy nabesoek-verslag. Evans het die groep op `n toer deur sy fabriek geneem. Dit was indrukwekkend om te sien dat waarde toegevoeg word deur grondbone te rooster wat verder gegeur en dan be- Dr. Graeme Wright (PCA) en mnre. Wynand Coetzer (produsent), Leon Banting (Bedryfshoof: Saadnavorsing, Produksie en Kontraktering van GWK), Johan Viljoen (Bemarker: Saad van GWK) en Pierre Ferreira (Bedryfshoof: Kultivarontwikkeling en Evaluasie GWK) besoek `n grondboonproef by Orania. 35

nog `n reeks opwindende ultra-vinnige

sowel as volseisoen-kultivars met

verbeterde opbrengste, gevolg. Die ultra-vinnige

kultivars is geteel om laat

seisoendroogtes vry te spring en sodat

aanplantings tot later kan plaasvind.

Aflotoksien-risiko (`n voedseltoksien

wat veroorsaak word deur `n

grondfungus onder ernstige eindseisoen-vogstremming)

word ook verminder

en dit het beter gehalte grondbone

tot gevolg.

Besoek aan grondboon-

fasiliteite en -proewe

Wright vergesel deur sy vrou, Ruth, het

GWK onlangs besoek. Meer inligting

oor GWK is verskaf deur die aanbie-

ding van GWK se korporatiewe video.

Hulle was beïndruk met die groot aantal

bedrywe waarby GWK betrokke is.

Die Wrights het die grondboondroër

by Douglas besoek wat `n toonbeeld

is van GWK-innovasie. Wright was uiters

beïndruk met die droër en noem

in sy nabesoek-verslag aan PCA direk-

teure dat `n soorgelyke

droër groot voordele

vir PCA sal inhou.

Die besproeiingsproef

by Orania is hierna

besoek. Mnr. Wynand

Coetzer (produsent) het die groep

verwelkom met eg Suid-Afrikaanse

gasvryheid deur eers saam koffie te

geniet. Die kultivars in die proef is bespreek

en Wright het ook sy agronomiese

kennis met die groep gedeel.

Coetzer het veral belanggestel in

plantspasiëring en het ook sy waardering

uitgespreek teenoor GWK en PCA

vir die aanpak van hierdie projek.

Wright was beïndruk met die goeie

versorging en algehele plantgesondheid

van die proef by Orania.

Die groep het verder gereis na Viljoenskroon,

waar die droëland-proef

in samewerking met mnr. Anthony

Evans (RE

Groundnuts) besoek

is. Die versorging

van die proef was weereens

uitstekend en Wright verwys ook hierna

in sy nabesoek-verslag.

Evans het die groep op `n toer deur

sy fabriek geneem. Dit was indrukwekkend

om te sien dat waarde toegevoeg

word deur grondbone te

rooster wat verder gegeur en dan be-

Dr. Graeme Wright (PCA) en mnre. Wynand Coetzer (produsent), Leon Banting (Bedryfshoof: Saadnavorsing, Produksie

en Kontraktering van GWK), Johan Viljoen (Bemarker: Saad van GWK) en Pierre Ferreira (Bedryfshoof: Kultivarontwikkeling

en Evaluasie GWK) besoek `n grondboonproef by Orania.

35

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!