Groot vraag na aangepaste ramme - gwk

Groot vraag na aangepaste ramme - gwk Groot vraag na aangepaste ramme - gwk

02.05.2013 Views

leek, geel strepe parallel aan die midrif van die blaar. Dit kom op jong blare voor en begin aan die basis van die blaar (Figuur 7). Die Mulder’s chart kan met groot sukses gebruik word om die onderdrukkende effek van ander elemente teenoor sink aan te toon. Soms is genoeg van `n spesifieke element teenwoordig in die grond, maar groot hoeveelhede van ander elemente veroorsaak oneffektiewe opneembaarheid daarvan deur die plant. Hou ook hierdie beginsel in gedagte wanneer na boor- en ystertekorte verwys word. Boortekort Boortekorte (Figuur 8) was gereeld in die hele GWK-bedieningsgebied waargeneem. Verdere waarneming en die effek op bestuiwing sal belangrik wees vir die res van die seisoen om die ekonomiese impak te evalueer. Ystertekort Plante met `n ystertekort sal tekens van chlorose op jong blare toon. `n Kenmerkende teken is dat die are van die mielieblaar groen bly (Figuur 9). Koue, nat grondtoestande en groot hoeveelhede sink, fosfaat en kalsium mag lei tot die onderdrukking van yster opname deur die plant. Rooispinmyt ((Tetranychus cinnabarinus (boisduval)) Hierdie myte het weer hulle verskyning gemaak, veral laat in die seisoen (Figuur 10). Wyfies is bruinerig rooi, strooikleurig/ gelerig of groenerig en is 0,5mm in lengte. Twee donker kolle kom op die kante van die myt voor. Myte voed hoofsaaklik aan die onderkant van die blare. Namate getalle toeneem, versprei hulle oor die blare en die hele plant. Spindrade is sigbaar met hoë infestasie en die onderkant van blare vertoon poeieragtig wit (Figuur 11). Beheer is moeilik, omdat die onderkant van blare met `n insekmiddel bedek moet word. 32 Figuur 5. Figuur 7. Figuur 9. Mieliestronkboorder (Busseola fusca) Mieliestronkboorder word oor `n wye gebied waargeneem en met behulp van motvalle kan GWK sy produsente op hoogte hou oor wanneer die volgende infestasie verwag kan word. Figuur 12 is `n voorbeeld waar larwes van die blaarskedes na die toegerolde kelkblare van die plant beweeg. Hier voed die stronkboorders totdat hulle uit die plant se kelkblare be- Figuur 6. Figuur 8. Figuur 10. weeg. Sommige larwes beweeg na ander plante, terwyl die res in die plant se stam inboor. (Vandaar die naam stronk- of stamboorder.) Die tweede motvlugte vind in Januarie en Februarie plaas. Produsente kan op die uitkyk wees vir eiers in die blaarskedes van die blare rondom die kop, asook onder die dekblare van die kop. Wanneer die larwes uitbroei, beweeg hulle na die kop. Daarna verlaat van die larwes die kop en boor in die stamme in waar hulle hul lewen-

siklus voltooi. Mieliestreepvirus (MSV) Hierdie virus het plek-plek sy kop uitgesteek. Die simptome is lang, ligte strepe parallel met die blaarare wat as wisselende lig- en donkergroen bont blare vertoon (Figuur 13). Besmette plante is verpot en liggroen van kleur en mieliekoppe is misvorm. MSV word deur insekte oorgedra. Bakteriese blaarstreep (Xanthomonas campestris pv. zeae) Letsels van bakteriese blaarstreep begin by die rante of op die middelrif van die blaar. Die letsels vergroot en word langer. Die simptome is bruin, onreëlmatige vlekke of strepe met `n geel rant (Figuur 14). Onkruiddoderskade Figuur 15, 16 en 17 is voorbeelde Figuur 11. Figuur 13. Figuur 14. Figuur 15. Figuur 12. van hormoon skade weens die moontlike invloed van onkruiddoders. Klimaatsfaktore, oordosering en die stadium van toediening kan moontlike redes wees vir hormonale afwykings in die mielieplant weens onkruidbeheer. Figuur 16. Alle chemiese middels moet streng volgens die etiket hanteer word. Let daarop dat sekere chemiese middels `n oordragvermoë het wat `n nadelige invloed op die opvolggewas kan hê. Figuur 17. 33

siklus voltooi.

Mieliestreepvirus (MSV)

Hierdie virus het plek-plek sy kop uitgesteek.

Die simptome is lang, ligte

strepe parallel met die blaarare wat as

wisselende lig- en donkergroen bont

blare vertoon (Figuur 13). Besmette

plante is verpot en liggroen van kleur

en mieliekoppe is misvorm. MSV word

deur insekte oorgedra.

Bakteriese blaarstreep

(Xanthomonas campestris pv.

zeae)

Letsels van bakteriese blaarstreep begin

by die rante of op die middelrif

van die blaar. Die letsels vergroot en

word langer. Die simptome is bruin,

onreëlmatige vlekke of strepe met `n

geel rant (Figuur 14).

Onkruiddoderskade

Figuur 15, 16 en 17 is voorbeelde

Figuur 11. Figuur 13. Figuur 14.

Figuur 15.

Figuur 12.

van hormoon skade weens die moontlike

invloed van onkruiddoders. Klimaatsfaktore,

oordosering en die stadium

van toediening kan moontlike

redes wees vir hormonale afwykings in

die mielieplant weens onkruidbeheer.

Figuur 16.

Alle chemiese middels moet streng

volgens die etiket hanteer word.

Let daarop dat sekere chemiese middels

`n oordragvermoë het wat `n nadelige

invloed op die opvolggewas

kan hê.

Figuur 17.

33

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!