Groot vraag na aangepaste ramme - gwk

Groot vraag na aangepaste ramme - gwk Groot vraag na aangepaste ramme - gwk

02.05.2013 Views

Valgetal van nat koring N á aanleiding van die afgelope nat koringseisoen in die GWK-bedieningsgebied en die gepaardgaande afgradering van oeste, is valgetal van koring `n kwessie wat produsente onrustig stem. Vrae rondom die oorsaak van lae valgetalle, die geldigheid van die toets, asook opberging en vermenging van koring, kom algemeen voor. Skielik val die waarde van `n koringlot, selfs al het dit die visuele toeste geslaag. Valgetaltoetse is nie nuut in Suid- Afrika nie, maar dit word nie op `n gereelde basis gebruik as graderingsnorm in die besproeiingsgebiede nie. In die verlede is uitloopskade weens aanhoudende reën tydens oestyd slegs visueel bepaal en steeds word 2% uitgeloopte korrels in `n 25gmonster as norm gebruik. In die foto (Figuur 1) kan gesien word hoe koring in die aar ontkiem wanneer dit nog op die land staan. Dit gebeur egter meer algemeen dat koring wel ontkiem, maar geen skade met die blote oog sigbaar is nie. Die feit dat sulke koring met geen of baie min bewys van uitloopskade wel `n baie hoë ensiemaktiwiteit (alfa-amilase) kan hê en dus nie geskik sal wees vir bakdoeleindes nie, maak visuele bepalings riskant en onbetroubaar. Uitloopskade in koring is die resultaat van aanhoudende reënbuie net voor of tydens die oesseisoen. Graan Dr. Annelie Barnard LNR Kleingraaninstituut stem produsente onrustig Koring wat in die aar ontkiem, is `n wesenlike probleem oor die wêreld heen omdat dit nie in die bakproses gebruik kan word nie. Verlede jaar is gekenmerk deur abnormale nat toestande tydens strooptyd wat relatief baie uitloopskade tot gevolg gehad het. In Figuur 2 word die langtermynreënval, asook die 2012-reënval in die Hopetown-omgewing getoon. Volgens die grafiek is dit duidelik dat die reënval in Desember heelwat hoër was as die langtermyngemiddeld vir die gebied. Afgradering weens lae valgetalle het gewissel tussen 1% en 10% oor gebiede in die GWK-bedieningsgebied. Dit is algemeen bekend dat uitgeloopte koring wat hoë vlakke van die ensiem alfa-amilase bevat, nie geskik is om brood mee te bak nie. Reënval (in mm) 100 90 80 70 60 50 40 30 20 10 0 Figuur1: Ontkieming van koring in die aar. Langtermyn 2012 Jan Feb Mrt Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des Figuur 2. Reënvaldata van 2012 in die Hopetown-gebied in vergelyking met die langtermyndata (oor 15 jaar) van die gebied. 25

Valgetal van nat koring

N á aanleiding van die afgelope

nat koringseisoen in

die GWK-bedieningsgebied

en die gepaardgaande afgradering

van oeste, is valgetal van koring `n

kwessie wat produsente onrustig

stem.

Vrae rondom die oorsaak van lae

valgetalle, die geldigheid van die

toets, asook opberging en vermenging

van koring, kom algemeen voor.

Skielik val die waarde van `n koringlot,

selfs al het dit die visuele

toeste geslaag.

Valgetaltoetse is nie nuut in Suid-

Afrika nie, maar dit word nie op `n

gereelde basis gebruik as graderingsnorm

in die besproeiingsgebiede

nie.

In die verlede is uitloopskade weens

aanhoudende reën tydens oestyd

slegs visueel bepaal en steeds word

2% uitgeloopte korrels in `n 25gmonster

as norm gebruik. In die foto

(Figuur 1) kan gesien word hoe koring

in die aar ontkiem wanneer dit

nog op die land staan.

Dit gebeur egter meer algemeen

dat koring wel ontkiem, maar geen

skade met die blote oog sigbaar is

nie.

Die feit dat sulke koring met geen

of baie min bewys van uitloopskade

wel `n baie hoë ensiemaktiwiteit

(alfa-amilase) kan hê en dus nie

geskik sal wees vir bakdoeleindes

nie, maak visuele bepalings riskant

en onbetroubaar.

Uitloopskade in koring is die

resultaat van aanhoudende reënbuie

net voor of tydens die oesseisoen.

Graan

Dr. Annelie Barnard

LNR Kleingraaninstituut

stem produsente onrustig

Koring wat in die aar ontkiem, is `n

wesenlike probleem oor die wêreld

heen omdat dit nie in die bakproses

gebruik kan word nie.

Verlede jaar is gekenmerk deur

abnormale nat toestande tydens

strooptyd wat relatief baie uitloopskade

tot gevolg gehad het.

In Figuur 2 word die langtermynreënval,

asook die 2012-reënval in

die Hopetown-omgewing getoon.

Volgens die grafiek is dit duidelik

dat die reënval in Desember heelwat

hoër was as die langtermyngemiddeld

vir die gebied.

Afgradering weens lae valgetalle

het gewissel tussen 1% en 10% oor

gebiede in die GWK-bedieningsgebied.

Dit is algemeen bekend dat uitgeloopte

koring wat hoë vlakke van

die ensiem alfa-amilase bevat, nie

geskik is om brood mee te bak nie.

Reënval (in mm)

100

90

80

70

60

50

40

30

20

10

0

Figuur1: Ontkieming van koring in

die aar.

Langtermyn

2012

Jan Feb Mrt Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des

Figuur 2. Reënvaldata van 2012 in die Hopetown-gebied in vergelyking met

die langtermyndata (oor 15 jaar) van die gebied.

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!