Groot vraag na aangepaste ramme - gwk

Groot vraag na aangepaste ramme - gwk Groot vraag na aangepaste ramme - gwk

02.05.2013 Views

Graan Herman Grobler Bestuurder: Graanaankope van GWK Graanmark: Volatiliteit duur voort, mieliemark toon verliese S edert die vorige artikel wat op18 Januarie 2013 geskryf is, het die graanmark se volatiliteit voortgeduur en wesenlike verliese is op veral die mieliemark ondervind. Die aanplantings van veral mielies in Amerika, asook plaaslike weersomstandighede, behoort steeds in die komende maand rigtinggewend te wees. Met die skryf van hierdie artikel op 20 Februarie 2013, was die stand van sake as volg: Uit Grafiek 1 is dit duidelik dat die koringmark sedert November 2012 in`n opwaartse rigting verhandel het. Gevolglik kon produsente die positiewe pryssentiment benut en het produsente se gemiddelde prys ook saam opwaarts beweeg. Grafiek 2 toon duidelik hoe produsente hoë prysvlakke op Maart 2013-geelmielies kon benut en `n aansienlike beter gemiddeld kon realiseer as die huidige gemiddelde Maart 2013 Safex-prysvlak. Die Mei 2013-geelmielies se gemiddelde Safex-prysvlak staan op die oomblik net effe bo die gemiddelde prys wat produsente op dieselfde kontrak kon realiseer, sien Grafiek 3. Uit Grafiek 4 kan ons sien dat GWK-produsente se gemiddelde prysvasstellings van die Julie 2013geelmieliekontrak effens beter vaar as die gemiddelde prys van dieselfde Safex verhandelde kontrak. Die GWK-bemarkingsplan t.o.v. die 2013-geelmielies is op die R 3,450 R 3,400 R 3,350 R 3,300 R 3,250 R 3,200 R 3,150 Grafiek 1. R 2,700 R 2,650 R 2,600 R 2,550 R 2,500 R 2,450 R 2,400 R 2,350 R 2,300 Grafiek 2. R 2,500 R 2,000 R 1,500 R 1,000 R 500 R - Grafiek 3. R 3,359 R 3,254 Broodkoring gemiddelde pryse R 3,428 R 3,436 R 3,365 R 3,350 R 3,345 R 3,350 R 3,350 Nov. '12 Des. '12 & Jan. '13 Feb. '13 Safex-gemiddeld Produsente gemiddeld Bemarkingsplan gemiddeld Maart mielies 2013 gemiddelde pryse R 2,676 R 2,669 R 2,483 R 2,481 R 2,436 Nov. '12 Des. '12 & Jan. '13 Feb. '13 Safex-gemiddeld Produsente gemiddeld Mei mielies 2013 gemiddelde pryse R 2,297 R 2,285 R 2,233 R 2,271 R 2,192 19 R 2,180 R 2,610 R - R - R - Nov. '12 Des. '12 & Jan. '13 Feb. '13 Safex-gemiddeld Produsente gemiddeld Bemarkingsplan (beskikbaar 30/4)

Graan

Herman Grobler

Bestuurder: Graanaankope van GWK

Graanmark: Volatiliteit duur

voort, mieliemark toon verliese

S edert die vorige artikel wat

op18 Januarie 2013 geskryf

is, het die graanmark se

volatiliteit voortgeduur en wesenlike

verliese is op veral die mieliemark

ondervind.

Die aanplantings van veral mielies

in Amerika, asook plaaslike weersomstandighede,

behoort steeds in

die komende maand rigtinggewend

te wees.

Met die skryf van hierdie artikel op

20 Februarie 2013, was die stand

van sake as volg:

Uit Grafiek 1 is dit duidelik dat die

koringmark sedert November 2012

in`n opwaartse rigting verhandel

het. Gevolglik kon produsente die

positiewe pryssentiment benut en

het produsente se gemiddelde prys

ook saam opwaarts beweeg.

Grafiek 2 toon duidelik hoe produsente

hoë prysvlakke op Maart

2013-geelmielies kon benut en `n

aansienlike beter gemiddeld kon

realiseer as die huidige gemiddelde

Maart 2013 Safex-prysvlak.

Die Mei 2013-geelmielies se gemiddelde

Safex-prysvlak staan op

die oomblik net effe bo die gemiddelde

prys wat produsente op dieselfde

kontrak kon realiseer, sien

Grafiek 3.

Uit Grafiek 4 kan ons sien dat

GWK-produsente se gemiddelde

prysvasstellings van die Julie 2013geelmieliekontrak

effens beter vaar

as die gemiddelde prys van dieselfde

Safex verhandelde kontrak.

Die GWK-bemarkingsplan t.o.v.

die 2013-geelmielies is op die

R 3,450

R 3,400

R 3,350

R 3,300

R 3,250

R 3,200

R 3,150

Grafiek 1.

R 2,700

R 2,650

R 2,600

R 2,550

R 2,500

R 2,450

R 2,400

R 2,350

R 2,300

Grafiek 2.

R 2,500

R 2,000

R 1,500

R 1,000

R 500

R -

Grafiek 3.

R 3,359

R 3,254

Broodkoring gemiddelde pryse

R 3,428 R 3,436

R 3,365

R 3,350 R 3,345 R 3,350 R 3,350

Nov. '12 Des. '12 & Jan. '13 Feb. '13

Safex-gemiddeld Produsente gemiddeld Bemarkingsplan gemiddeld

Maart mielies 2013 gemiddelde pryse

R 2,676 R 2,669

R 2,483 R 2,481

R 2,436

Nov. '12 Des. '12 & Jan. '13 Feb. '13

Safex-gemiddeld Produsente gemiddeld

Mei mielies 2013 gemiddelde pryse

R 2,297 R 2,285 R 2,233 R 2,271

R 2,192

19

R 2,180

R 2,610

R - R - R -

Nov. '12 Des. '12 & Jan. '13 Feb. '13

Safex-gemiddeld Produsente gemiddeld Bemarkingsplan (beskikbaar 30/4)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!