Handel sprei vlerke na Johannesburg - NWK

Handel sprei vlerke na Johannesburg - NWK Handel sprei vlerke na Johannesburg - NWK

optichicks.co.za
from optichicks.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

ALGEMEEN Wie’s wie in NWK - Ontmoet vir Kobus de Bruyn Kobus de Bruyn, wat sedert Desember 2009 aan stuur van sake by die Vloeibare Kunsmisfabriek op Lichtenburg is, het genoegsame ervaring in die kunsmisbedryf om sy klante die gemoedsrus te gee om besigheid met hom en sy personeel te doen. Kobus het groot geword en skool gegaan in die Vaaldriehoek, waarna hy na die Universi teit van Pretoria is om landbouingenieurs wese te studeer. Nadat hy vir verskeie maatskappye as ‘n landbou-ingenieur gewerk het, het hy homself in 1983 by die Omnia-span in Delmas as ontwikkelingsingenieur aangesluit. Hier het hy twaalf jaar ervaring in die vloei bare kuns misbedryf opgedoen en ook deeltyds sy MBL deur Unisa voltooi. Nadat hy ‘n voerkraal vir drie jaar bestuur het, baan sy pad Kaap toe, waar hy vir vier 12 Koördinaat kompetisie ‘n Gelukkige leser kan dié 8 liter vlekvryestaal ketel wen. Beantwoord net die volgende maklike vraag: Wat is die winkel se naam wat NWK onlangs in Johannesburg oorgekoop het? Inskrywings Stuur die inskrywingsvorm agter op ‘n toegeplakte koevert aan: Lani Viljoen, NWK Korporatiewe Bemarking, Posbus 107, Lichtenburg, 2740. Of stuur ‘n faks na (018) 633-1931 of e-pos lviljoen@nwk.co.za. Inskrywings moet Lani voor of op 18 Oktober 2010 bereik. Jy kan ook die inskrywingsvorm by www.nwk.co.za invul. Koördinaat jaar streeksbestuurder by Nitrophoska (kunsmisbedryf) in Riviersonderend was. Voordat hy verlede jaar NWK toe gekom het, het hy vir sewe jaar vir Duncan-mec en Samtor onderskeidelik sleepwaens en tenkers bemark. Oor die toekoms van die kunsmisbe dryf in Suid-Afrika, voel hy baie positief en veral oor vloeibare kunsmis. “Solank daar mense is, moet daar kos geproduseer word en sonder kunsmis kan ‘n mens vergeet om kos sinvol te produseer. Met vloeibare kunsmis bespaar jy arbeidskoste en jy kan dit meer akkuraat toedien,” het Kobus gesê. Vorige wenner Baie geluk aan Lood Badenhorst wat die Salton braaipan ter waarde van R480 in die Julie-kompetisie gewen het. Naam en van: Lidnommer: Adres: Tel: Sel: Antwoord: Inskrywingsvorm Reëls 1. Slegs klante en aandeelhouers mag aan die kompetisie deelneem – nie NWK personeel nie. 2. Slegs een inskrywing per persoon. 3. Die wenner sal telefonies in kennis gestel word en sy/haar naam sal in die volgende uitgawe van Koördinaat verskyn. 4. Die prys sal na die naaste NWK bedryfspunt gestuur word en kan daar afgehaal word. 5. Die prys kan nie vir kontant verruil word nie. 6. Die prystrekking word deur Pricewaterhouse- Coopers op Lichtenburg behartig. KOÖRDINAAT Hoekom geniet hy dié bedryf só baie? “Dit gaan oor die lewenstyl en my werk. Ek hou van die platteland en die boerege meenskap.” Kobus, wat uiters kliëntge ori ënteerd is, streef daarna om vir sy klante ‘n produk van hoogstaande gehalte, asook ‘n goeie afl eweringsen ondersteuningsdiens te gee. Kobus is getroud met Carlien, ‘n laer skoolonderwyseres en hulle het drie kinders – Yolandie (mediese dokter), Marelize (arbeidsterapeut) en Machiel (ingenieurstudent). Kobus geniet die buitelewe baie en sê die Kaap is sy gunsteling vakansieplek. FINANSIES Só verhandel NWK aandele Die volgende aandele van NWK Beperk en NWK Beherend Beperk het vanaf 1 Junie 2010 tot 31 Julie 2010 verhandel: NWK Beperk Getal Prys per aandeel 461 386 R3,90 93 359 R3,95 29 897 584 642 R4,00 NWK Beherend Beperk Getal Prys per aandeel 25 899 R2,70 124 744 R2,71 215 023 R2,75 130 900 R2,79 113 027 609 593 R2,80 Belangstellende aandelekopers en -verkopers kan Sekretariaat by (018) 633-1158/ 1159/1089 skakel. Koördinaat is ‘n bedryfsinligtingsblad wat in opdrag van NWK Korporatiewe Bemarking deur Infoworks saamgestel en uitgegee word. REDAKSIE UITGEWER Johan Bezuidenhout (018) 633-1368 • 082 459 6830 • jbezuidenhout@nwk.co.za • www.nwk.co.za Johan Smit 082 553 7806 • johan@infoworks.biz Lani Viljoen (018) 633-1069 • Faks: (018) 633-1931 • lviljoen@nwk.co.za Infoworks (018) 468-2716 • www.infoworks.biz Ruth Davies (018) 468-2716 • 083 583 5243 • ruth@infoworks.biz Kobus de Bruyn Alle regte van Koördinaat word voorbehou ingevolge Artikel 12(7) van die Wet op Outeursreg. Die eienaar en uitgewer aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige uitlatings deur skrywers of medewerkers nie. www.nwk.co.za

ALGEMEEN

Wie’s wie in NWK

- Ontmoet vir Kobus de Bruyn

Kobus de Bruyn, wat sedert Desember 2009 aan stuur van sake by die Vloeibare Kunsmisfabriek

op Lichtenburg is, het genoegsame ervaring in die kunsmisbedryf om sy klante die

gemoedsrus te gee om besigheid met hom en sy personeel te doen.

Kobus het groot geword en skool gegaan

in die Vaaldriehoek, waarna hy na die

Universi teit van Pretoria is om landbouingenieurs

wese te studeer. Nadat hy vir verskeie

maatskappye as ‘n landbou-ingenieur

gewerk het, het hy homself in 1983 by die

Omnia-span in Delmas as ontwikkelingsingenieur

aangesluit. Hier het hy twaalf jaar

ervaring in die vloei bare kuns misbedryf

opgedoen en ook deeltyds sy MBL deur

Unisa voltooi.

Nadat hy ‘n voerkraal vir drie jaar bestuur

het, baan sy pad Kaap toe, waar hy vir vier

12

Koördinaat kompetisie

‘n Gelukkige leser kan dié 8 liter vlekvryestaal

ketel wen. Beantwoord net die

volgende maklike vraag: Wat is die winkel

se naam wat NWK onlangs in Johannesburg

oorgekoop het?

Inskrywings

Stuur die inskrywingsvorm agter op ‘n toegeplakte

koevert aan: Lani Viljoen, NWK

Korporatiewe Bemarking, Posbus 107, Lichtenburg,

2740. Of stuur ‘n faks na (018)

633-1931 of e-pos lviljoen@nwk.co.za. Inskrywings

moet Lani voor of op 18 Oktober

2010 bereik. Jy kan ook die inskrywingsvorm

by www.nwk.co.za invul.

Koördinaat

jaar streeksbestuurder by Nitrophoska (kunsmisbedryf)

in Riviersonderend was. Voordat

hy verlede jaar NWK toe gekom het, het hy vir

sewe jaar vir Duncan-mec en Samtor onderskeidelik

sleepwaens en tenkers bemark.

Oor die toekoms van die kunsmisbe dryf

in Suid-Afrika, voel hy baie positief en veral

oor vloeibare kunsmis. “Solank daar mense

is, moet daar kos geproduseer word en

sonder kunsmis kan ‘n mens vergeet om kos

sinvol te produseer. Met vloeibare kunsmis

bespaar jy arbeidskoste en jy kan dit meer

akkuraat toedien,” het Kobus gesê.

Vorige wenner

Baie geluk aan Lood Badenhorst wat die

Salton braaipan ter waarde van R480 in die

Julie-kompetisie gewen het.

Naam en van:

Lidnommer:

Adres:

Tel:

Sel:

Antwoord:

Inskrywingsvorm

Reëls

1. Slegs klante en aandeelhouers mag aan die

kompetisie deelneem – nie NWK personeel nie.

2. Slegs een inskrywing per persoon.

3. Die wenner sal telefonies in kennis gestel word

en sy/haar naam sal in die volgende uitgawe

van Koördinaat verskyn.

4. Die prys sal na die naaste NWK bedryfspunt

gestuur word en kan daar afgehaal word.

5. Die prys kan nie vir kontant verruil word nie.

6. Die prystrekking word deur Pricewaterhouse-

Coopers op Lichtenburg behartig.

KOÖRDINAAT

Hoekom geniet hy dié bedryf só baie? “Dit

gaan oor die lewenstyl en my werk. Ek hou

van die platteland en die boerege meenskap.”

Kobus, wat uiters kliëntge ori ënteerd is, streef

daarna om vir sy klante ‘n produk van hoogstaande

gehalte, asook ‘n goeie afl eweringsen

ondersteuningsdiens te gee.

Kobus is getroud met Carlien, ‘n laer skoolonderwyseres

en hulle het drie kinders –

Yolandie (mediese dokter), Marelize (arbeidsterapeut)

en Machiel (ingenieurstudent).

Kobus geniet die buitelewe baie en

sê die Kaap is sy gunsteling vakansieplek.

FINANSIES

Só verhandel

NWK aandele

Die volgende aandele van NWK Beperk en

NWK Beherend Beperk het vanaf 1 Junie

2010 tot 31 Julie 2010 verhandel:

NWK Beperk

Getal Prys per aandeel

461 386 R3,90

93 359 R3,95

29 897

584 642

R4,00

NWK Beherend Beperk

Getal Prys per aandeel

25 899 R2,70

124 744 R2,71

215 023 R2,75

130 900 R2,79

113 027

609 593

R2,80

Belangstellende aandelekopers en -verkopers

kan Sekretariaat by (018) 633-1158/

1159/1089 skakel.

Koördinaat is ‘n bedryfsinligtingsblad wat in opdrag van NWK Korporatiewe Bemarking deur Infoworks saamgestel en uitgegee word.

REDAKSIE UITGEWER

Johan Bezuidenhout (018) 633-1368 • 082 459 6830 • jbezuidenhout@nwk.co.za • www.nwk.co.za Johan Smit 082 553 7806 • johan@infoworks.biz

Lani Viljoen (018) 633-1069 • Faks: (018) 633-1931 • lviljoen@nwk.co.za Infoworks (018) 468-2716 • www.infoworks.biz

Ruth Davies (018) 468-2716 • 083 583 5243 • ruth@infoworks.biz

Kobus de Bruyn

Alle regte van Koördinaat word voorbehou ingevolge Artikel 12(7) van die Wet op Outeursreg. Die eienaar en uitgewer aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige uitlatings deur skrywers of medewerkers nie.

www.nwk.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!