Voorbeelde van Beplanning en Assessering
Voorbeelde van Beplanning en Assessering Voorbeelde van Beplanning en Assessering
AFDELING B: ENTREPRENEURIESE KENNIS en VAARDIGHEDE Graad 7 Benoem entrepreneuriese eienskappe en Ja Gedee Ne LU4 AS1 vaardighede. ltelik e 1 Hieronder is ’n paar eienskappe en vaardighede. Besluit watter as eienskappe en watter kan as vaardighede geklassifiseer word. Omkring die korrekte (x). Vaardigheid Eienskap (a) Probleemoplossing x x (b) Hoogs gemotiveerd x x (c) Hardwerkend x x (d) Beplanning x x (e) Kreatiewe denke x x LU4 Benoem tegnieke om idees vir probleemoplossing te Ja Gedee Ne AS2 stimuleer. ltelik e 2 Om ’n dinkskrum te hou is een tegniek om idees vir probleemoplossing te stimuleer. Noem nog ’n tegniek. LU4 Skep idees om ’n nuwe sakeonderneming te begin. Ja Gedee Ne AS2 ltelik e Beskryf in drie sinne hoe jy idees sou kry om ’n nuwe sakeonderneming te begin. 1 3 2 3 Op watter idee het jy besluit en hoekom? LU4 Adverteer jou eie sakeonderneming bv. plakkaat. Ja Gedee Ne AS2 ltelik e 4 ’n Goeie advertensie is op die AIDA-tegniek gebaseer. Vul die ontbrekende woorde in die onderstaande sinne in: Dit moet aandag t............. Dit moet b.......... wek om meer oor die produk uit te vind. Dit moet ’n b.......... skep om die produk te probeer. Dit moet lei tot ’n a.......... om die produk te gaan koop. DIE VRAAG WERK NIE IN AFRIKAANS NIE! 60
Graad 8 Identifiseer finansiële instellings en organisasies wat Ja Gedee Nee LU4 AS1 entrepreneurskap ondersteun. ltelik 5 Kolom A Kolom B 1. Die Departement van (a) Hierdie instelling poog om wêreldwyd Handel en Nywerheid marktoegang vir SA-produkte te bekom. LU4 AS3 6 2. Kleinsakeontwikkelingskorporasie (b) Dit is ’n agentskap wat finansiële produkte soos lenings aan sakeondernemings bied. 3. Khula Enterprise Finance Ltd (c) Hierdie organisasie ondersteun programme vir kleinsakeondernemings regdeur Suid-Afrika. Onderskei tussen vorme van eienaarskap in die formele en informele sektor (alleeneienaar, vennootskap, beslote korporasie). Kolom A 1. Vennootskap 2. Alleeneienaar Kolom B (a) lede (b) 2 - 20 Ja Gedee ltelik 3. Beslote Korporasie (c) Eienaar kry al die wins. LU4 Raak betrokke by ’n sakegeleentheid wat aankope, Ja Gedee Nee AS5 produksie en bemarking behels. ltelik 7 Julle het ’n markdag by die skool gehou. Verduidelik kortliks hoe jou sakeonderneming by die volgende drie besigheidsfunksies betrokke was: aankope, produksie en bemarking. 61 Nee
- Page 10 and 11: 16 o Die begrip van HOP o Die redes
- Page 12 and 13: 29 - 30 31 - 32 4de Kwartaal Week N
- Page 14 and 15: KWAR TAAL LU’s en AS’e Fokus AS
- Page 16 and 17: GRAAD 9-LESPLAN EKONOMIESE EN BESTU
- Page 18 and 19: Sakeplan Uitkoms: LU4 Aktiwiteit: 1
- Page 20 and 21: GRAAD 8 1ste KWA RTAA L Week Nr. 1
- Page 22 and 23: 22 - 27 28 - 30 31 - 32 • Neem de
- Page 24 and 25: GRAAD 8 ASSESSERINGSPROGRAM Assesse
- Page 26 and 27: GRAAD 8-LESPLAN LEERAREA: EKONOMIES
- Page 28 and 29: GRAAD 8-ASSESSERINGSTAAK EKONOMIESE
- Page 30 and 31: Memorandum ASSESSERINGSTAAK 1: Data
- Page 32 and 33: o Bespreek verskillende Assessering
- Page 34 and 35: de 4 Kwarta al Week Nr. Datum volto
- Page 36 and 37: KWAR LU’s en AS’e Fokus METODES
- Page 38 and 39: Verduidelik die konsepte van behoef
- Page 41 and 42: GRAAD 7-ASSESSERINGSTAAK EKONOMIESE
- Page 43 and 44: Mondelinge aanbieding van plakkaat.
- Page 45 and 46: EKONOMIE en BESTUURSWETENSKAPPE SKO
- Page 48 and 49: VOORBEREIDING VAN LEERDERS IN DIE S
- Page 50 and 51: REKENINGKUNDE-GRONDLYNTOETS Aktiwit
- Page 52 and 53: 8. Mense wat die onderneming geld s
- Page 54 and 55: Susan Sarepta dryf handel as Sarept
- Page 56 and 57: BESIGHEIDSTUDIES Die kennis en vaar
- Page 58 and 59: LU3 Beskryf die vlakke, kategorieë
- Page 62 and 63: Graad 9 Kom met moontlike sake-idee
- Page 64 and 65: Ekonomie-grondlyntoets NAAM:_______
- Page 66 and 67: 2 Maak ’n kruisie (x) in die regt
- Page 68 and 69: 5 LU1 AS1 Watter van die onderstaan
- Page 70 and 71: 9 AS 4 10 Maak ’n kruisie (x) in
- Page 72 and 73: 13 AS 4 14 Hoekom dink jy is dit be
- Page 74: 17 AS 3 Illustreer met behulp van
Graad 8 Identifiseer finansiële instellings en organisasies wat Ja Gedee Nee

LU4

AS1

entrepreneurskap ondersteun.

ltelik

5 Kolom A Kolom B

1. Die Departement van (a) Hierdie instelling poog om wêreldwyd

Handel en Nywerheid marktoegang vir SA-produkte te bekom.

LU4

AS3

6

2. Kleinsakeontwikkelingskorporasie

(b) Dit is ’n agentskap wat finansiële

produkte soos lenings aan

sakeondernemings bied.

3. Khula Enterprise

Finance Ltd (c) Hierdie organisasie ondersteun

programme vir kleinsakeondernemings

regdeur Suid-Afrika.

Onderskei tussen vorme van eienaarskap in die

formele en informele sektor (alleeneienaar,

vennootskap, beslote korporasie).

Kolom A

1. Vennootskap

2. Alleeneienaar

Kolom B

(a) lede

(b) 2 - 20

Ja Gedee

ltelik

3. Beslote Korporasie (c) Eienaar kry al die wins.

LU4 Raak betrokke by ’n sakegeleentheid wat aankope, Ja Gedee Nee

AS5 produksie en bemarking behels.

ltelik

7 Julle het ’n markdag by die skool gehou. Verduidelik kortliks hoe jou

sakeonderneming by die volgende drie besigheidsfunksies betrokke was:

aankope, produksie en bemarking.

61

Nee