Voorbeelde van Beplanning en Assessering

Voorbeelde van Beplanning en Assessering Voorbeelde van Beplanning en Assessering

curriculum.wcape.school.za
from curriculum.wcape.school.za More from this publisher
02.05.2013 Views

LU3 Beskryf die vlakke, kategorieë, besoldiging en Ja Gedeelt Ne AS3 verantwoordelikhede van verskillende soorte werk. elik e 5 Pas die korrekte definisie van die woord in Kolom B by die woord in Kolom A. Skryf net die letter a, b of c in die klein blokkie langs die woord Kolom A Kolom B 1. Boonste vlak (a) Dag-tot-dag besluite 2. Laer vlak 3. Middelvlak (b) Bemarkingsbestuurder (c) Strategiese beplanning Graad 9 Onderskei tussen vorme van kredietaankope (bv. oop Ja Gedeelt LU3 AS6 rekeninge, paaiementverkope, kredietkaart). elik 6 Pas die korrekte definisie van die woord in Kolom B by die woord in Kolom A. Skryf net die letter a, b of c in die klein blokkie langs die woord. Kolom A 1. Oop rekening 2. Paaiement 3. Kredietkaart 58 Ne e Kolom B (a) Kredietreëling tussen eienaar van die kaart en bank, hierdie kaart gee ook vir jou onmiddellike kontant. (b) Klante kry ’n kredietlimiet, 6 tot 12 maande om terug te betaal en koper neem onmiddellik eienaarskap van item. (c) Klant betaal ’n deposito, dan ’n gereelde paaiement. Verkoper behou eienaarskap tot item ten volle betaal is.

LU3 Evalueer die voordele/nadele van die verskillende Ja Gedeel Ne AS6 betaalmetodes (bv. kontant, tjeks, posorders, kredietkaarte, debietkaarte, slimkaarte en reisigerstjeks). telik e 7 Noem vier voordele om kontant vir jou goedere te betaal eerder as om op krediet te koop. 1 LU3 AS7 8 2 3 4 Benoem die wette met betrekking tot basiese diensvoorwaardes en nie-diskriminasie in die werkplek. Ja Gedeel telik Pas die korrekte definisie van die woord in Kolom B by die woord in Kolom A. Skryf net die letter a, b, c of d in die klein blokkie langs die woord. Kolom A 1. Die Wet op Basiese Voorwaardes vir Indiensneming 2. Die Arbeidswet 3. Die Wet op Billike Indiensneming 4. Die Wet op Vaardigheidsontwikkeling 59 Kolom B (a) Hierdie wet verseker dat daar ’n verhoogde vlak van investering in opvoeding en opleiding is. Ne e (b) Hierdie wet bevat riglyne oor kwessies soos verlof, werksure en aftrekkings. (c) Hierdie wet bevorder regverdigheid en niediskriminasie in arbeidspraktyke. (d) Hierdie wet gaan oor die hantering van geskille, stakings en die aansluit by vakbonde.

LU3 Beskryf die vlakke, kategorieë, besoldiging en Ja Gedeelt Ne

AS3 verantwoordelikhede van verskillende soorte werk.

elik e

5

Pas die korrekte definisie van die woord in Kolom B by die woord in

Kolom A.

Skryf net die letter a, b of c in die klein blokkie langs die woord

Kolom A Kolom B

1. Boonste vlak

(a) Dag-tot-dag besluite

2. Laer vlak

3. Middelvlak

(b) Bemarkingsbestuurder

(c) Strategiese beplanning

Graad 9 Onderskei tussen vorme van kredietaankope (bv. oop Ja Gedeelt

LU3

AS6

rekeninge, paaiementverkope, kredietkaart).

elik

6

Pas die korrekte definisie van die woord in Kolom B by die woord in

Kolom A.

Skryf net die letter a, b of c in die klein blokkie langs die woord.

Kolom A

1. Oop rekening

2. Paaiement

3. Kredietkaart

58

Ne

e

Kolom B

(a) Kredietreëling tussen eienaar van

die kaart en bank, hierdie kaart gee

ook vir jou onmiddellike kontant.

(b) Klante kry ’n kredietlimiet, 6 tot 12

maande om terug te betaal en koper

neem onmiddellik eienaarskap van

item.

(c) Klant betaal ’n deposito, dan ’n

gereelde paaiement. Verkoper behou

eienaarskap tot item ten volle betaal

is.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!