Voorbeelde van Beplanning en Assessering
Voorbeelde van Beplanning en Assessering
Voorbeelde van Beplanning en Assessering
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Graad 8

LU3

AS2

3

Benoem die verskillende spaar- en

beleggingsmetodes (bv. spaarrekening, vaste

deposito’s, aandele, effektetrusts)

Ja Gedeelt

elik

Pas die korrekte definisie van die woord in Kolom B by die woord in

Kolom A.

Skryf net die letter a, b, c, d of e in die klein blokkie langs die woord.

Kolom A

Kolom B

1. Spaar

(a) Belê geld in die aandelebeurs en bied

diversifikasie.

2. Belegging

(b) Geld wat vir ’n spesifieke doel opsy gesit

word met onmiddellike toegang tot die geld.

3. Vaste deposito

(c) Om deel van ’n onderneming te koop en

in die winste te deel.

4. Aandele

(d) Dit laat jou geld vir jou ‘werk’ deur rente

te verdien, maar daar is risiko’s aan

5. Effektetrust

verbonde.

(e) Geld is vir ’n vasgestelde tyd in ʼn

rekening en kry hoë rente.

LU3 Bereken die opbrengs op ’n verskeidenheid van Ja Gedeelt Nee

AS2 beleggings.

elik

4

Bereken die opbrengs op die onderstaande belegging vir die vasgestelde

tydperk. Jy kan ’n sakrekenaar gebruik.

’n Belegging van R15 000 in ’n vaste deposito vir ’n tydperk van 2 jaar.

Rente word bereken teen 6% p.j. jaarliks saamgestel.

Bereken die rente vir die twee jaar.

57

Ne

e