Voorbeelde van Beplanning en Assessering
Voorbeelde van Beplanning en Assessering
Voorbeelde van Beplanning en Assessering
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
REKENINGKUNDE-GRONDLYNTOETS

Aktiwiteit 1

Kies die korrekte alternatief en maak ’n kruisie (X) in die regte kolom op die antwoordvel.

1. ’n Produk word teen R1 200 verkoop na ʼn winsopmerking van 25%. Die kosprys van hierdie

produk was …

A R300 B R960

C R1 500 D R900

2. Skryfbehoeftes is ’n ………………… rekening.

A balansstaat B bate

C uitgawe D inkomste

3.

DR KREDITEUREKONTROLE KR

Bank KRJ 550

’n Moontlike rede die inskrywing in die bogenoemde rekening is:

A Die onderneming het goedere vir R550 kontant gekoop.

B Die onderneming het ’n bedrag van R550 as terugbetaling van ’n krediteur ontvang.

C Die onderneming het ’n bedrag van R550 as terugbetaling van R550 op rekening.

D Die inskrywing is nie moontlik nie.

4. Krediteure word gekrediteer wanneer voorraad op krediet gekoop word omdat …

A handelsvoorraad vermeerder. B laste vermeerder.

C bates vermeerder. D uitgawes vermeerder.

5. Watter brondokument word gebruik om die transaksie in ons boeke op te teken wanneer ons

goedere aankoop?

A Oorspronklike faktuur B Duplikaat-faktuur

C Kwitansie D Tjekteenblad

6. Die ouditeur het nie die skryfbehoeftes wat op krediet aangekoop is in die regte joernaal

opgeteken nie. Dit beteken die proefbalans:

A sal nie met die korrekte totale balanseer nie

B sal nie balanseer nie want die krediettotaal is te hoog

C sal nie balanseer nie want die debiettotaal is te groot

D sal met verkeerde totale balanseer.

7. Waardevolle besittings van ’n onderneming staan bekend as:

A Kapitaal B Bates

50