Voorbeelde van Beplanning en Assessering

Voorbeelde van Beplanning en Assessering Voorbeelde van Beplanning en Assessering

curriculum.wcape.school.za
from curriculum.wcape.school.za More from this publisher
02.05.2013 Views

4. Jou breinkaart moet kleur doeltreffend gebruik en verwys op die agterkant van jou plakkaat na twee bronne wat jy gebruik het terwyl jy jou breinkaart saamgestel het. 5. Skryf jou naam, van en graad regs onder in die hoek van jou plakkaat. Rubriek: KRITERIA 0 1 - 2 3 - 4 5 Het die instruksies in die ontwerpopdrag gevolg Tegnologiese hulpmiddels wat kommunikasie, administrasie en toegang tot inligting verbeter, is beskryf. Bevredigende verwysing na verbeterings in die tegnologie. Tegniese gehalte van die aanbieding sluit in: • Uitleg en ontwerp van breinkaart • Bronnelys • Netheid. Die instruksies van die ontwerp-opdrag is nie nagekom nie. ʼn Paar instruksies is nagekom. Die leerder het hulp van die onderwyser nodig om sy / haar aanbieding te verbeter. Die meeste van die instruksies is nagekom en daar is aan die meeste van die vereistes voldoen. Al die instruksies is nagekom en daar is aan al die vereistes voldoen. 1 - 2 3 - 4 5 - 6 7 - 10 Toon min kennis van die inhoud van tegnologiese hulpmiddels wat in kommunikasie en administrasie gebruik word. Toon ʼn bietjie kennis van die inhoud van tegnologiese hulpmiddels wat in kommunikasie en administrasie gebruik word. ʼn Bevredigende beskrywing van die inhoud van tegnologiese hulpmiddels wat in kommunikasie en administrasie gebruik word. ʼn Uitstekende beskrywing van die inhoud van tegnologiese hulpmiddels wat in kommunikasie en administrasie gebruik word. 1 - 2 3 - 4 5 - 6 7 - 10 Verwysing is gemaak na die verbeterings in tegnologie. Daar is verwys na meer as een verbetering in die tegnologie. Daar is verwys na meer as twee verbeterings in die tegnologie en hulle is beskryf. Daar is na die meeste van die verbeterings in die tegnologie verwys en hulle is volledig beskryf. 0 1 - 2 3 - 4 5 Tegniese gehalte van aanbieding is onbevredigend. Tegniese gehalte van aanbieding is bevredigend. Daar is bewys van beplanning en volgorde. Tegniese gehalte van aanbieding is aanvaarbaar. Dit is goed beplan en georganiseer. Tegniese gehalte van aanbieding is goed beplan, sistematies georganiseer en logies aangebied. 1 - 2 3 - 4 5 - 6 7 - 10 42

Mondelinge aanbieding van plakkaat. Die spreker toon min beheer oor die onderwerp. ʼn Baie basiese mondelinge aanbieding. 43 ʼn Goeie mondelinge aanbieding. Die spreker toon ʼn goeie kennis van die onderwerp. ʼn Uitstekende aanbieding met goeie insig en gepaste gebruik van terminologie.

Mondelinge

aanbieding van

plakkaat.

Die spreker

toon min

beheer oor die

onderwerp.

ʼn Baie basiese

mondelinge

aanbieding.

43

ʼn Goeie

mondelinge

aanbieding. Die

spreker toon ʼn

goeie kennis

van die

onderwerp.

ʼn Uitstekende

aanbieding met

goeie insig en

gepaste

gebruik van

terminologie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!