Voorbeelde van Beplanning en Assessering

Voorbeelde van Beplanning en Assessering Voorbeelde van Beplanning en Assessering

curriculum.wcape.school.za
from curriculum.wcape.school.za More from this publisher
02.05.2013 Views

GRAAD 7-ASSESSERINGSTAAK EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE ASSESSERINGSTAAK 2 APRIL – MEI 2008 GRAAD 7 METODE VAN ASSESSERING: Geskrewe en Mondelinge Aanbieding LU en AS’e: 7.3.4 ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek Instruksies: Kyk mooi na die onderstaande prentjie en volg dan die instruksies wat volg noukeurig: ( Prentjie uit “EMS for all”, Graad 7 handboek, bladsy 105) 1. Hierdie taak moet individueel voltooi word. 2. Gebruik ʼn A3-plakkaatbord om jou breinkaart met al die tegnologiese hulpmiddels wat kommunikasie, administrasie en toegang tot inligting verbeter, vir jou onderwyser voor te berei. 3. Sluit enige verbeterings aan tegnologie gedurende die afgelope vyf jaar ook by jou breinkaart in. 41

GRAAD 7-ASSESSERINGSTAAK

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

ASSESSERINGSTAAK 2

APRIL – MEI 2008 GRAAD 7

METODE VAN ASSESSERING: Geskrewe en Mondelinge Aanbieding

LU en AS’e: 7.3.4

ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek

Instruksies:

Kyk mooi na die onderstaande prentjie en volg dan die instruksies wat volg noukeurig:

( Prentjie uit “EMS for all”, Graad 7 handboek, bladsy 105)

1. Hierdie taak moet individueel voltooi word.

2. Gebruik ʼn A3-plakkaatbord om jou breinkaart met al die tegnologiese hulpmiddels wat

kommunikasie, administrasie en toegang tot inligting verbeter, vir jou onderwyser voor te

berei.

3. Sluit enige verbeterings aan tegnologie gedurende die afgelope vyf jaar ook by jou

breinkaart in.

41

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!