Voorbeelde van Beplanning en Assessering

Voorbeelde van Beplanning en Assessering Voorbeelde van Beplanning en Assessering

curriculum.wcape.school.za
from curriculum.wcape.school.za More from this publisher
02.05.2013 Views

INHOUD BLADSY NR. Inleiding 3 • Die ‘HWWWWH’ om Assesseringstake te beplan 4 • Beplanning vir Assessering 5 • Ontleed ʼn Assesseringstaak 6 Graad 9 7 • Werkskedule 7 • • Assesseringsprogram 13 • Lesplan 15 • Assesseringstaak en Assesseringsinstrument 16 Graad 8 19 • Werkskedule 19 • Assesseringsprogram 22 • Lesplan 24 • Assesseringstaak en Assesseringsinstrument 25 Graad 7 28 • Werkskedule 28 • Assesseringsprogram 32 • Lesplan 34 • Assesseringstaak en Assesseringsinstrument 37 Optekenblaaie 39 Berei Senior Fase-leerders op Graad 10 voor 41 • Rekeningkunde-kontrolelys 41 • Rekeningkunde-grondlyntoets 44 • Besigheidstudies-grondlyntoets 49 • Ekonomie-grondlyntoets 57 2

Inleiding Dagsê onderwysers. Hierdie boek is vir u! Dit gaan u help om u rykdom van kennis en ondervinding tot voordeel van u leerders aan te wend. Die boek sal u lei van beplanning tot by die onderrig van die leerders. U het die afgelope paar jaar ʼn aantal beleidsdokumente en riglyndokumente ontvang. Die Leerareadokumente wat u behoort te hê en gereeld vir beplanning te gebruik, sluit die volgende in: • Die (Hersiene) Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R – 9 2002 • Onderwysersgids vir die Ontwikkeling van Leerprogramme • Nasionale beleid oor Assessering en Kwalifikasie vir Skole in die AOO-band • Assesseringsriglyne vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (Intermediêre en Senior Fase) • Leerprogramvoorbeelde • Leerarea-hulpbronmateriaal: Basiese Rekeningkunde My Business – Onderwysergids en leerderboeke Die behoefte aan ʼn dokument oor ‘Voorbeelde van Beplanning en Assessering’ het geblyk uit monitering tydens die ontplooiing van Graad 8 en 9, onderwyserwerkswinkels, skoolbesoeke en terugvoering van onderwysers. Baie onderwysers het gevra vir voorbeelde van assesseringstake en -instrumente, asook vir een dokument wat omvattend gebruik kan word. Hierdie dokument volg op die Leerprogramvoorbeelde en gee ʼn werkskedule vir Graad 7, 8 en 9, wat gevolg word deur lesplanne. U sal binne die lesplanne voorbeelde van assesseringstake en assesseringsinstrumente, asook voorstelle vir aanpassings vir leerders met hindernisse, vind. Die lesplanne is uit die Uitkomste ontwerp en maak gebruik van die assesseringstandaarde om die diepte en breedte van die aktiwiteite te bepaal. Die aktiwiteite lê klem op leerder-aktiewe, navraaggebaseerde, ervaringsleer. Die lesplanne wys ook hoe geletterdheid en gesyferdheid binne die leerareas verbeter kan word. Ons het een lesplan per graad as voorbeeld om u te help met die implementering van die Senior Fase, in hierdie dokument ingesluit. U kan hulle uitbrei en aanpas om by u leerkonteks en leerders aan te pas. Direktoraat: Kurrikulum AOO Januarie 2008 Dankie aan die onderwysers en EBW-kurrikulumadviseurs vir hulle bydrae tot hierdie dokument. Jerome Gordon Senior Kurrikulumbeplanner: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 3

INHOUD BLADSY NR.

Inleiding 3

• Die ‘HWWWWH’ om Assesseringstake te beplan 4

• Beplanning vir Assessering 5

• Ontleed ʼn Assesseringstaak 6

Graad 9 7

• Werkskedule 7

• Assesseringsprogram 13

• Lesplan 15

• Assesseringstaak en Assesseringsinstrument 16

Graad 8 19

• Werkskedule 19

• Assesseringsprogram 22

• Lesplan 24

• Assesseringstaak en Assesseringsinstrument 25

Graad 7 28

• Werkskedule 28

• Assesseringsprogram 32

• Lesplan 34

• Assesseringstaak en Assesseringsinstrument 37

Optekenblaaie 39

Berei Senior Fase-leerders op Graad 10 voor 41

• Rekeningkunde-kontrolelys 41

• Rekeningkunde-grondlyntoets 44

• Besigheidstudies-grondlyntoets 49

• Ekonomie-grondlyntoets 57

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!