Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

2. Diere gebruik dit om weg te kruip vir hulle prooie. Wanneer hulle jag, help dit hulle om ander diere te bekruip sonder om gesien te word. Diere kamoefleer op verskillende maniere. Kom ons kyk na diere en hoe hulle hul habitat gebruik om gevaar te ontsnap. 'n Verkleurmannetjie kan sy velkleur verander om met sy omgewing saam te smelt. 5 AKTIWITEIT: Vind diere wat wegkruip! Die bedreigde westelike luiperdpadda, wat in die Wes-Kaap aangetref word, gebruik kolle om by sy omgewing aan te pas en van roofdiere weg te kruip. 6 INSTRUKSIES 1. Party diere kan baie goed by hul omgewing aanpas. Kyk op die prente hieronder na verskillende diere se kamoeflering. 2. Omkring die diere in die prent. 3. Identifiseer die dier en sê hoe dit kamoeflering gebruik om met sy omgewing saam te smelt. ONDERWYSERSNOTA As uitbreiding kan jy ook jou leerders vra waarom hulle dink dat dit nodig is vir diere om saam te smelt met hul habitat – is dit om gevaar te vermy, soos 'n roofdier, ofis dit om van prooi weg te kruip? 90 Lewe en Lewenswyse

Dier Beskrywing van dier en sy kamoeflering Akkedis – smelt saam met die rots Stokgogga – lyk soos 'n takkie of stokkie Vlieg – lyk soos die bas van die boom Duiwelsvis – lyk soos 'n rots wat met koraal bedek is Jagluiperd – smelt in die gras in Hoofstuk 4. Habitatte van diere en plante 91

Dier

Beskrywing van dier en sy

kamoeflering

Akkedis – smelt saam met

die rots

Stokgogga – lyk soos 'n

takkie of stokkie

Vlieg – lyk soos die bas van

die boom

Duiwelsvis – lyk soos 'n rots

wat met koraal bedek is

Jagluiperd – smelt in die

gras in

Hoofstuk 4. Habitatte van diere en plante

91

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!