Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Die plante wat op die woudvloer groei hou van 'n skaduryke en koeler habitat. 3 • Ander diere en plante verkies om langs die kuslyn te bly waar die water en die land bymekaarkom. Dit is omdat hulle 'n nat omgewing verkies, maar ook op die land kan bly. • Diere wat langs die kuslyn bly moet sterk liggame hê om hulle teen die golwe te beskerm. • Dit is hoekom baie diere se liggame met skulpe of doppe bedek is. VRAE Identifiseer drie diere wat langs die kuslyn bly en wat skulpe of 'n harde gepantserde bedekking vir hulle liggame het. As jy nog nooit by die kus was nie, kies 'n ander habitat naby aan jou huis en identifiseer 3 diere uit daardie habitat. krap, kreef, garnaal, alikreukel, seeslakke, seesterre, ens. 86 Lewe en Lewenswyse

'n Rotsagtige habitat by die Knysna-meer. 4 • Waterplante hou daarvan om in of naby riviere, mere of vleilande te bly. • Party diere verkies om altyd in die water te bly terwyl ander net soms in die water bly. VRAE Skryf die name neer van twee diere wat altyd in die water bly en twee diere wat net soms in die water bly. Laat leerders toe om hul gunsteling-onderwaterdiere te noem: visse, walvisse, dolfyne, haaie, pylsterte, robbe ens. Diere wat net soms in die water bly: krokodille, seekoeie, paddas en seeleeu ens. • Daar is selfs diere wat in die baie koue gebiede naby die Noordpool of baie hoë berge bly. Marion-eiland is 'n eiland naby die Suidpool en naby Suid-Afrika. Wetenskaplikes bestudeer diere wat op die eiland bly om meer oor hulle te leer en oor hoe hulle by hul habitatte aangepas het. Hoofstuk 4. Habitatte van diere en plante 87

'n Rotsagtige habitat by die Knysna-meer. 4

• Waterplante hou daarvan om in of naby riviere, mere of

vleilande te bly.

• Party diere verkies om altyd in die water te bly terwyl ander

net soms in die water bly.

VRAE

Skryf die name neer van twee diere wat altyd in die water bly

en twee diere wat net soms in die water bly.

Laat leerders toe om hul gunsteling-onderwaterdiere te noem:

visse, walvisse, dolfyne, haaie, pylsterte, robbe ens. Diere wat

net soms in die water bly: krokodille, seekoeie, paddas en

seeleeu ens.

• Daar is selfs diere wat in die baie koue gebiede naby die

Noordpool of baie hoë berge bly. Marion-eiland is 'n eiland

naby die Suidpool en naby Suid-Afrika. Wetenskaplikes

bestudeer diere wat op die eiland bly om meer oor hulle te

leer en oor hoe hulle by hul habitatte aangepas het.

Hoofstuk 4. Habitatte van diere en plante

87

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!