Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

HERSIENING 1. Verduidelik wat ontkieming beteken. Dit beteken dat die saad begin groei en al die nodig dele ontwikkel. 2. Wat het 'n saad nodig om te ontkiem? water en hitte en lug 3. Wat het 'n plant nodig om te groei? water, kos, lug (en sommige plante het grond nodig) 4. Twee van dieselfde plante het op verskillende plekke gegroei. Een plant het baie reën gekry en is geplant waar daar baie sonskyn is. Die ander plant het ook baie reën gekry, maar baie min sonskyn. Na twee weke is die volgende afmetings geneem: Plant 1 15 cm Plant 2 4 cm Lengte van die plant Watter plant dink jy het in die skaduwee gegroei? Waarom sê jy so? Plant 2: Dit het nie so goed gegroei nie. 5. Voltooi die staafgrafiek deur 'n ander kleur te kies vir elke plant en die staafin te kleur. Kleur ook die klein vierkante aan die kant in wat vir jou sê watter plant deur watter kleur voorgestel word (dit word 'n sleutel genoem). 82 Lewe en Lewenswyse

Hoofstuk 3. Wat plante nodig het om te groei 83

Hoofstuk 3. Wat plante nodig het om te groei<br />

83

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!