Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

VOORSPELLING (wat jy dink gaan gebeur) Kan jy raai wat in jou ondersoek gaan gebeur? Skryf 'n voorspelling van wat jy dink gaan gebeur. Antwoorde hang af van leerders se voorbeelde. APPARAAT (toerusting wat jy gaan nodig hê) • Drie van die boontjieplante het ontkiem in die vorige ondersoek. • Drie houers wat presies dieselfde grootte is. • Grond METODE (wat moet jy doen) 1. Maak die drie houers ewe vol met dieselfde hoeveelheid grond. 2. Plant die drie saailinge in die drie houers. 3. Sit die drie houers langs mekaar op 'n plek wat genoeg sonlig deur die dag kry. 4. Benoem elkeen van die drie houers as volg: • 1 - Geen water • 2 - 'n Bietjie water • 3 - Baie water 5. Gee die plante water volgens hulle byskrifte. 6. Meet die drie plante elke week op dieselfde dag. 7. Teken jou bevindinge in die tabel aan. Dit beteken jy moet die lengte van elke plant in die regte blok hieronder aanteken. RESULTATE (wat het gebeur?) (Antwoord hang af van die klas se omgewing.) 80 Lewe en Lewenswyse

Week 1 Week 2 Week 3 Week 4 Week 5 1-Geen water 2-'n Bietjie water 3 - Baie water • Gebruik die spasie hieronder om 'n staafgrafiek van jou bevindinge te teken. • Vul die skaal vir die vertikale as in. • Teken die finale hoogte wat dit na week 5 gegroei het in elke plant se staaf aan. GEVOLGTREKKING (wat ons geleer het) Watter verskille kon jy tussen die 3 plante na 5weke sien? Waarom dink jy is daar soveel verskille na 5weke? Antwoorde hang af van leerders se voorbeelde. SLEUTELBEGRIPPE • Plante het lig, water en lug nodig om te groei. • Julle kan nuwe plante van sade of steggies laat groei. • 'n Steggie is 'n stingel, blaar of deel van 'n plant wat gebruik kan word om 'n nuwe plant te laat groei. • Ontkiem: Wanneer sade lewendig word en begin groei. • Sade het water, hitte en lug nodig om te ontkiem en te groei. Hoofstuk 3. Wat plante nodig het om te groei 81

VOORSPELLING (wat jy dink gaan gebeur)

Kan jy raai wat in jou ondersoek gaan gebeur? Skryf 'n voorspelling

van wat jy dink gaan gebeur.

Antwoorde hang af van leerders se voorbeelde.

APPARAAT (toerusting wat jy gaan nodig hê)

• Drie van die boontjieplante het ontkiem in die vorige

ondersoek.

• Drie houers wat presies dieselfde grootte is.

• Grond

METODE (wat moet jy doen)

1. Maak die drie houers ewe vol met dieselfde hoeveelheid grond.

2. Plant die drie saailinge in die drie houers.

3. Sit die drie houers langs mekaar op 'n plek wat genoeg sonlig

deur die dag kry.

4. Benoem elkeen van die drie houers as volg:

• 1 - Geen water

• 2 - 'n Bietjie water

• 3 - Baie water

5. Gee die plante water volgens hulle byskrifte.

6. Meet die drie plante elke week op dieselfde dag.

7. Teken jou bevindinge in die tabel aan. Dit beteken jy moet die

lengte van elke plant in die regte blok hieronder aanteken.

RESULTATE (wat het gebeur?) (Antwoord hang af van die klas se

omgewing.)

80 Lewe en Lewenswyse

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!