Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

6. Kyk gereeld hoe vorder jou boontjie. 7. Hou 'n dagboek oor die volgende paar weke en skryf alles neer wat jy sien gebeur. 'n Mens noem dit waarnemings opteken. WAARNEMINGS EN RESULTATE (wat jy sien en uitvind) ONDERWYSERSNOTA Vir hierdie afdeling moet al die groepe se resultate bymekaar gemaak word. Ons stel voor dat die "dagboek" as 'n tabel op die bord gedoen word en dat julle elke dag al die groepe se resultate daarop invul. Al die groepe moet na al die ondersoeke kyk, anders gaan van hulle, soos die wat nie water het nie, vinnig verveeld raak. Die vaardighede van waarnemings is hier baie belangrik. Jy kan van die vaardighede van hoe om inligting in te win en op te teken onderrig. Die plante in die kontrolegroep moet elke dag gemeet word sodra hulle ontkiem het, sodat julle die groei kan opteken. Meet die lengte van drie stingels en bereken die gemiddelde. Gebruik die volgende berekening: gemiddeld =totale lengte van 3 stingels/3. Jy kan dan hierdie resultate gebruik om 'n grafiek te trek wat groei oor tyd aandui. Teken die resultate van elke groep in die tabel hieronder op. Was daar 'n verandering op Dag 1? Het die sade ontkiem? Wanneer het die sade vir die eerste keer ontkiem? Het nuwe plante gegroei toe die sade ontkiem het? Kontrole Geen water Geen hitte 74 Lewe en Lewenswyse

Kom ons kyk nou na die inligting wat ons by die kontrolegroep gekry het om te sien hoe die plante oor tyd gegroei het. Sodra die eerste boontjie ontkiem, maak 'n skets van die boontjie wat ontkiem en die eerste wortel wat verskyn. ONDERWYSERSNOTA Die skets en byskrifte moet wetenskaplik gedoen word. Die onderwyser moet weer hierdie afdeling hersien en vaslê. Fokus op die volgende: • Die skets moet 'n opskrif hê (in pen en in drukskrif). • Sketse word met 'n skerp pen gedoen. • Sketse is met soliede lyne geteken. • Lyntjies van die byskrifte moet in pen wees • Lyntjies van die byskrifte moet met 'n liniaal getrek wees • Lyntjies van die byskrifte moet parallel met die bokant/onderkant van die bladsy wees. • Lyntjies van die byskrifte moet aan die deel wat dit beskryf raak • Lyntjies van die byskrifte moet dieselfde afstand van die prentjie af eindig (die byskrifte moet dus in 'n vertikale lyn onder mekaar gedoen word.) • Byskrifte moet in pen en in drukskrif wees Die regte byskrifte moet op die regte plek gebruik word. Wanneer die eerste plantjie begin groei en blare begin vorm, maak 'n skets van 'n boontjie, die wortel en die eerste blaar. ONDERWYSERSNOTA Dieselfde riglyne geld as vir die vorige skets. Hoofstuk 3. Wat plante nodig het om te groei. 75

Kom ons kyk nou na die inligting wat ons by die kontrolegroep

gekry het om te sien hoe die plante oor tyd gegroei het.

Sodra die eerste boontjie ontkiem, maak 'n skets van die boontjie

wat ontkiem en die eerste wortel wat verskyn.

ONDERWYSERSNOTA

Die skets en byskrifte moet wetenskaplik gedoen word. Die

onderwyser moet weer hierdie afdeling hersien en vaslê. Fokus op

die volgende:

• Die skets moet 'n opskrif hê (in pen en in drukskrif).

• Sketse word met 'n skerp pen gedoen.

• Sketse is met soliede lyne geteken.

• Lyntjies van die byskrifte moet in pen wees

• Lyntjies van die byskrifte moet met 'n liniaal getrek wees

• Lyntjies van die byskrifte moet parallel met die

bokant/onderkant van die bladsy wees.

• Lyntjies van die byskrifte moet aan die deel wat dit beskryf

raak

• Lyntjies van die byskrifte moet dieselfde afstand van die

prentjie af eindig (die byskrifte moet dus in 'n vertikale lyn

onder mekaar gedoen word.)

• Byskrifte moet in pen en in drukskrif wees

Die regte byskrifte moet op die regte plek gebruik word.

Wanneer die eerste plantjie begin groei en blare begin vorm, maak

'n skets van 'n boontjie, die wortel en die eerste blaar.

ONDERWYSERSNOTA

Dieselfde riglyne geld as vir die vorige skets.

Hoofstuk 3. Wat plante nodig het om te groei.

75

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!