Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

VOORSPELLING 'n Voorspelling is wanneer jy voorspel (raai) wat die resultaat van jou ondersoek sal wees. Maar dis nie sommer enige raaiskoot nie! Jy moet probeer dink wat in jou ondersoek gaan gebeur. Jy moet dink oor wat met jou saad gaan gebeur en hoe dit gaan verander. Antwoorde hang van groep af. APPARAAT (toerusting wat jy gaan nodig nhê) • boontjiesade vir elke groep • 'n vlak houer vir elke groep, iets soos 'n piering of die deksel van 'n groot joghurthouer. • watte (as jy nie watte het nie, kan jy stroke koerantpapier gebruik) • 'n donker kas • 'n yskas (miskien is daar een in die personeelkamer?) • 'n liniaal METODE (wat jy moet doen) Elke groep se metode sal eens verskil afhangend van wat hulle ondersoek. Volg die instruksies vir jou groep. Groep: Kontrole-eksperiment NB! 'n Kontrole-eksperiment is waar ons vir die boontjiesaad alles gee wat ons dink dit nodig het om te ontkiem. By die ander ondersoeke sal een van die dinge uitgelos word. ONDERWYSERSNOTA Dit is belangrik dat daar 'n kontrole is waarteen die ander groepe hul ondersoeke kan toets. Die kontrole-boontjies behoort te ontkiem en die beste te groei. Jy kan hierdie plantjies gebruik om verder te monitor. Wys jou leerders hoe om die lengte van die stingels met 'n liniaal te meet sodra hulle ontkiem het. Meet 3 verskillende stingels en bereken die gemiddelde. Skryf die resultate op die bord. Leerders gebruik die resultate om 'n tabel en dan 'n grafiek in hul werkboeke te trek. 72 Lewe en Lewenswyse

1. Draai jou boontjie in watte (of koerantpapier as jy nie watte het nie) toe. 2. Sit dit in die vlak houer (piering of deksel). 3. Maak die watte nat (Wees versigtig om dit nie te nat te maak nie! Moenie die boontjie verdrink nie!). 4. Sit die houer met die nat watte en boontjie op 'n plek waar dit son kry. 5. Maak jou watte DAAGLIKS nat en maak seker dit bly klam. 6. Kyk gereeld hoe vorder jou boontjie. 7. Hou 'n dagboek in die volgende paar weke en skryf alles neer wat jy sien gebeur. 'n Mens noem dit waarnemings opteken. 8. Sodra die sade ontkiem het, meet elke dag die lengte van die stingels en skryf jou resultate neer. Jou onderwyser sal jou wys hoe om dit te doen. Groep: Geen water 1. Draai jou boontjie in watte (of koerantpapier as jy nie watte het nie) toe. 2. Sit dit in die vlak houer (piering of deksel). 3. MOENIE die watte nat maak nie! Jy wil kyk of 'n plant water nodig het om te ontkiem, daarom moet jy dit nie water gee nie. 4. Sit die houer met die watte en boontjie op 'n plek waar dit son kry, langs die kontrole groep. 5. Kyk gereeld hoe vorder jou boontjie. 6. Hou 'n dagboek in die volgende paar weke en skryf alles neer wat jy sien gebeur. Mens noem dit waarnemings opteken. Groep: Geen hitte 1. Draai jou boontjie in watte (of koerantpapier as jy nie watte het nie) toe. 2. Sit dit in die vlak houer (piering of deksel) 3. Maak die watte nat (wees versigtig om dit nie te nat te maak nie! Moenie die boontjie verdrink nie!) . Dit moet dieselfde hoeveelheid water was die kontrolegroep kry. 4. Sit die houer met die nat watte en boontjie in die yskas. 5. Maak jou watte DAAGLIKS nat en maak seker dit bly klam. Hoofstuk 3. Wat plante nodig het om te groei 73

VOORSPELLING

'n Voorspelling is wanneer jy voorspel (raai) wat die resultaat van

jou ondersoek sal wees. Maar dis nie sommer enige raaiskoot nie!

Jy moet probeer dink wat in jou ondersoek gaan gebeur. Jy moet

dink oor wat met jou saad gaan gebeur en hoe dit gaan verander.

Antwoorde hang van groep af.

APPARAAT (toerusting wat jy gaan nodig nhê)

• boontjiesade vir elke groep

• 'n vlak houer vir elke groep, iets soos 'n piering of die deksel

van 'n groot joghurthouer.

• watte (as jy nie watte het nie, kan jy stroke koerantpapier

gebruik)

• 'n donker kas

• 'n yskas (miskien is daar een in die personeelkamer?)

• 'n liniaal

METODE (wat jy moet doen)

Elke groep se metode sal eens verskil afhangend van wat hulle

ondersoek. Volg die instruksies vir jou groep.

Groep: Kontrole-eksperiment

NB! 'n Kontrole-eksperiment is waar ons vir die boontjiesaad alles

gee wat ons dink dit nodig het om te ontkiem. By die ander

ondersoeke sal een van die dinge uitgelos word.

ONDERWYSERSNOTA

Dit is belangrik dat daar 'n kontrole is waarteen die ander groepe

hul ondersoeke kan toets. Die kontrole-boontjies behoort te

ontkiem en die beste te groei. Jy kan hierdie plantjies gebruik om

verder te monitor. Wys jou leerders hoe om die lengte van die

stingels met 'n liniaal te meet sodra hulle ontkiem het. Meet 3

verskillende stingels en bereken die gemiddelde. Skryf die

resultate op die bord. Leerders gebruik die resultate om 'n tabel en

dan 'n grafiek in hul werkboeke te trek.

72 Lewe en Lewenswyse

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!