Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

3 Wat plante nodig het om te groei BESOEK Wat plante nodig het om te groei. (video). goo.gl/dzDGr 66 SLEUTELVRAE • Hoe kan ek my eie plante laat groei? • Wat moet ek doen om seker te maak dat die sade wat ek geplant het groei? • Wat het 'n plant eintlik nodig om te bly lewe en te groei? 3.1 Voorwaardes vir groei Wat het plante nodig om te groei? Onthou jy dat jy van lewende en nie-lewende dinge geleer het? Ons het gesê dat omtrent alles op die aarde oflewende of nie-lewende dinge is. Vir plante en diere om lewend te wees moet hulle die sewe lewensprosesse uitvoer - onthou jy nog wat hulle is? Plante maak al die kos wat die diere op die aarde nodig het om aan die lewe te bly. As al die plante skielik moet verdwyn sal dit nie moontlik wees om op die aarde te lewe nie. Ons moet mooi na die plante op die aarde kyk; hulle sorg vir ons. In hierdie afdeling gaan ons spesifiek leer wat plante laat groei en wat hulle aan die lewe hou. VRAE Wat het met die boontjiesaad gebeur wat jy in 'n vorige aktiwiteit geplant het? Hoe het jou boontjie gegroei - het dit doodgegaan of aanhou lewe? Wat dink jy het jou boontjieplant nodig om aan die lewe te bly en aan te hou groei? Bespreek dit met jou maats. Plante het sonlig, water en lug nodig om te groei.

Sonlig Lug • Plante het sonlig nodig om te groei en te lewe. • Groen plante gebruik sonlig, water en koolstofdioksied om kos te maak. • Die plant kan van die kos gebruik om te groei en te ontwikkel. • Dit stoor die res van die kos vir diere om te eet. • Wanneer mense en diere plante eet, kry hulle energie van die plant. Die plant se blare gebruik sonligenergie om kos te maak en te groei. Ruspes vreet die blare. Net soos mense en diere het plante lug nodig om te groei en te lewe. Plante gebruik koolstofdioksied om kos te maak sodat hulle kan groei. Water Plante het water nodig om te groei en om kos te maak. Party plante het meer water as ander nodig. Hoeveel water 'n plant nodig het, hang af van die tipe plant. As die plant nie genoeg water kry nie, sal dit doodgaan. Party plante groei in baie droë streke, soos kaktusse in die woestyn. Hierdie plante het oor baie jare aangepas (verander) sodat hulle onder die omstandighede kan oorleef. Reëndruppels versamel op die blare. 1 Hoofstuk 3. Wat plante nodig het om te groei 67

Sonlig

Lug

• Plante het sonlig nodig om te groei en te lewe.

• Groen plante gebruik sonlig, water en koolstofdioksied om

kos te maak.

• Die plant kan van die kos gebruik om te groei en te ontwikkel.

• Dit stoor die res van die kos vir diere om te eet.

• Wanneer mense en diere plante eet, kry hulle energie van die

plant.

Die plant se blare gebruik sonligenergie om kos te maak en

te groei. Ruspes vreet die blare.

Net soos mense en diere het plante lug nodig om te groei en te

lewe. Plante gebruik koolstofdioksied om kos te maak sodat hulle

kan groei.

Water

Plante het water nodig om te

groei en om kos te maak. Party

plante het meer water as ander

nodig. Hoeveel water 'n plant

nodig het, hang af van die tipe

plant. As die plant nie genoeg

water kry nie, sal dit doodgaan.

Party plante groei in baie droë

streke, soos kaktusse in die

woestyn. Hierdie plante het oor

baie jare aangepas (verander)

sodat hulle onder die

omstandighede kan oorleef.

Reëndruppels versamel op die

blare. 1

Hoofstuk 3. Wat plante nodig het om te groei

67

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!