Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids
Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids
3 Wat plante nodig het om te groei BESOEK Wat plante nodig het om te groei. (video). goo.gl/dzDGr 66 SLEUTELVRAE • Hoe kan ek my eie plante laat groei? • Wat moet ek doen om seker te maak dat die sade wat ek geplant het groei? • Wat het 'n plant eintlik nodig om te bly lewe en te groei? 3.1 Voorwaardes vir groei Wat het plante nodig om te groei? Onthou jy dat jy van lewende en nie-lewende dinge geleer het? Ons het gesê dat omtrent alles op die aarde oflewende of nie-lewende dinge is. Vir plante en diere om lewend te wees moet hulle die sewe lewensprosesse uitvoer - onthou jy nog wat hulle is? Plante maak al die kos wat die diere op die aarde nodig het om aan die lewe te bly. As al die plante skielik moet verdwyn sal dit nie moontlik wees om op die aarde te lewe nie. Ons moet mooi na die plante op die aarde kyk; hulle sorg vir ons. In hierdie afdeling gaan ons spesifiek leer wat plante laat groei en wat hulle aan die lewe hou. VRAE Wat het met die boontjiesaad gebeur wat jy in 'n vorige aktiwiteit geplant het? Hoe het jou boontjie gegroei - het dit doodgegaan of aanhou lewe? Wat dink jy het jou boontjieplant nodig om aan die lewe te bly en aan te hou groei? Bespreek dit met jou maats. Plante het sonlig, water en lug nodig om te groei.
Sonlig Lug • Plante het sonlig nodig om te groei en te lewe. • Groen plante gebruik sonlig, water en koolstofdioksied om kos te maak. • Die plant kan van die kos gebruik om te groei en te ontwikkel. • Dit stoor die res van die kos vir diere om te eet. • Wanneer mense en diere plante eet, kry hulle energie van die plant. Die plant se blare gebruik sonligenergie om kos te maak en te groei. Ruspes vreet die blare. Net soos mense en diere het plante lug nodig om te groei en te lewe. Plante gebruik koolstofdioksied om kos te maak sodat hulle kan groei. Water Plante het water nodig om te groei en om kos te maak. Party plante het meer water as ander nodig. Hoeveel water 'n plant nodig het, hang af van die tipe plant. As die plant nie genoeg water kry nie, sal dit doodgaan. Party plante groei in baie droë streke, soos kaktusse in die woestyn. Hierdie plante het oor baie jare aangepas (verander) sodat hulle onder die omstandighede kan oorleef. Reëndruppels versamel op die blare. 1 Hoofstuk 3. Wat plante nodig het om te groei 67
- Page 23 and 24: ONDERWYSERSNOTA Informele assesseri
- Page 25 and 26: 'n Duif hou haar eiers warm om hull
- Page 27 and 28: • plastiese deksel (byvoorbeeld v
- Page 29 and 30: 4. Hoe het die gis weer lewend gewo
- Page 31 and 32: Kyk rond in jou klaskamer. Is daar
- Page 33 and 34: Lewend Het gelewe Kan weer lewend w
- Page 35 and 36: nie-lewend wees, maar het vroeër g
- Page 37 and 38: 3. Watter lewensproses in lewende d
- Page 39 and 40: • Ons stel voor dat jy aan die be
- Page 41 and 42: Die wortels van die boom gaan diep
- Page 43 and 44: Blomme Baie plante het blomme. Die
- Page 45 and 46: Perdeblomsade is so lig dat die win
- Page 47 and 48: d. Skryf die naam van elke deel net
- Page 49 and 50: VRAE Mense bestudeer al vir duisend
- Page 51 and 52: ONDERWYSERSNOTA Hopelik sal baie le
- Page 53 and 54: AKTIWITEIT: Hoe lyk die blare van v
- Page 55 and 56: 2.2 Strukture van diere Alle lewend
- Page 57 and 58: 'n Jack Russel wat staan en 'n Gold
- Page 59 and 60: 1. Werk in groepe van 3 of 4. 2. Ky
- Page 61 and 62: VRAE Kan jy aan ten minste 5 verski
- Page 63 and 64: Dier Slak 5 Impala Skilpad 6 • Wa
- Page 65 and 66: ledemate gebruik om voorwerpe te ha
- Page 67 and 68: ONDERWYSERSNOTA Die verhouding tuss
- Page 69 and 70: Leeu Duif Vis Akkedis Padda SLEUTEL
- Page 71 and 72: Plant se naam Stingel Blare Blomme
- Page 73: Hoofstuk 2. Strukture van plante en
- Page 77 and 78: VRAE 1. Watter drie belangrike ding
- Page 79 and 80: Wat sade nodig het om te ontkiem Jy
- Page 81 and 82: 1. Draai jou boontjie in watte (of
- Page 83 and 84: Kom ons kyk nou na die inligting wa
- Page 85 and 86: ONDERWYSERSNOTA Neem leerders stap-
- Page 87 and 88: • Voorspel: Wat sal gebeur as 'n
- Page 89 and 90: Week 1 Week 2 Week 3 Week 4 Week 5
- Page 91 and 92: Hoofstuk 3. Wat plante nodig het om
- Page 93 and 94: VRAE Kyk na die voorblad van die Le
- Page 95 and 96: 'n Rotsagtige habitat by die Knysna
- Page 97 and 98: 11. Gee jou skets 'n opskrif en skr
- Page 99 and 100: Dier Beskrywing van dier en sy kamo
- Page 101 and 102: ONDERWYSERSNOTA Verdeel die klas 'n
- Page 103 and 104: • Springbok VRAE Kan jy die versk
- Page 105 and 106: 3. Noem drie diere wat 'n mens in S
- Page 107 and 108: Kom ons kyk na 'n paar van die skui
- Page 109 and 110: VRAE Hieronder is die name van drie
- Page 111 and 112: 'n Ondersteuningstruktuur wat 'n wa
- Page 113 and 114: Dop- en raamstrukture Dopstrukture
- Page 115 and 116: en sketse maak. Wanneer leerders nu
- Page 117 and 118: doen. 'n Voorbeeld van so 'n ontwer
- Page 119 and 120: ONDERWYSERSNOTA Verduidelik vir lee
- Page 121: 3. Gebruik die tabel om die skuilin
3 Wat plante nodig het om te groei

BESOEK

Wat plante nodig het

om te groei. (video).

goo.gl/dzDGr

66

SLEUTELVRAE

• Hoe kan ek my eie plante laat groei?

• Wat moet ek doen om seker te maak dat die sade wat ek

geplant het groei?

• Wat het 'n plant eintlik nodig om te bly lewe en te groei?

3.1 Voorwaardes vir groei

Wat het plante nodig om te groei?

Onthou jy dat jy van lewende en nie-lewende dinge geleer het?

Ons het gesê dat omtrent alles op die aarde oflewende of

nie-lewende dinge is. Vir plante en diere om lewend te wees moet

hulle die sewe lewensprosesse uitvoer - onthou jy nog wat hulle is?

Plante maak al die kos wat die diere op die aarde nodig het om aan

die lewe te bly. As al die plante skielik moet verdwyn sal dit nie

moontlik wees om op die aarde te lewe nie. Ons moet mooi na die

plante op die aarde kyk; hulle sorg vir ons.

In hierdie afdeling gaan ons spesifiek leer wat plante laat groei en

wat hulle aan die lewe hou.

VRAE

Wat het met die boontjiesaad gebeur wat jy in 'n vorige

aktiwiteit geplant het? Hoe het jou boontjie gegroei -

het dit doodgegaan of aanhou lewe? Wat dink jy het jou

boontjieplant nodig om aan die lewe te bly en aan te hou

groei? Bespreek dit met jou maats.

Plante het sonlig, water en lug nodig om te groei.