Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

• swem - omtrent alle visse gebruik hulle sterte om mee te swem. • bepaal die rigting van beweging - visse, walvisse, dolfyne, haaie en baie ander visse gebruik hul sterte as 'n soort roer om hule in 'n sekere rigting te stuur. Voëls se sterte is ook belangrike roere. • Lok 'n maat - 'n pou is 'n perfekte voorbeeld! • hou die dier warm - 'n klein eekhorinkie of jakkals draai sy stert om sy lyf soos 'n kombers om hom warm te hou! • van vlieë ontslae te raak - 'n koei of perd swaai hulle sterte om van vlieë ontslae te raak. • waarsku ander van moontlike gevare - party bokke wys die wit deel aan die onderkant van hul sterte om ander bokke teen moontlike gevaar te waarsku. • kommunikeer - honde wys emosie deur hul sterte. As hulle bly is om jou te sien, swaai hulle sterte. 'n Hond groet nie sommer 'n inbreker met 'n swaaiende stert nie! • beskerm - 'n pantserdier het 'n gepantserde stert om hom te beskerm. • om roofdiere se aandag af te lei -as 'n akkedis aangeval word, val sy stert af sodat die akkedis kan wegkom terwyl die roofdier agter die stert aangaan - die stert beweeg nog steeds! Jy kan seker sien hoe belangrik 'n dier se stert vir hom is! Liggaam ONDERWYSERSNOTA Voorstel vir aanbieding Maak sagte dier-speelgoed bymekaar. Probeer speelgoed kry waarvan die liggaamsbedekking so realisties as moontlik is -'n teddie, 'n veeragtige voël, 'n krokodil met 'n growwe vel, miskien 'n skilpad, 'n walvis ens. Verdeel die diere in drie groepe en sit hulle in 'n swartsak sodat die leerders hulle nie kan sien nie. Kies vrywilligers om te "voel" wat in die sak is. Hulle moet vir die klas vertel wat hulle voel. Verskillende diere bedek hul liggame op verskillende maniere. 52 Lewe en Lewenswyse

VRAE Kan jy aan ten minste 5 verskillende soorte liggaamsbedekkings dink wat diere gebruik? Skryf hulle hieronder neer. Diere, soos mense, se liggame gebruik spesifieke liggaamsbedekkings vir spesiale redes. Hoekom dink jy sal mense hul liggame bedek? Hoe vergelyk dit met wat diere doen? AKTIWITEIT: Waarom bedek ons, ons liggame? INSTRUKSIES 1. Wanneer sal mense hierdie tipes klere dra? 2. Skryf jou antwoorde in die kolom aan die regterkant neer. Klere Dik jas, serp en handskoene Helder, dun rokkie met dun bandjies oor die skouers. 'n Swart pak met swart broek en 'n strikdas. Grys romp en wit kortmou bloes, swart skoene en wit sokkies. 'n Swembroek. Waar of wanneer sal mense dit dra? Winter of plekke waar dit baie koud is. Somer, strandweer of as jy na 'n swempartytjie toe gaan. As 'n mens na 'n dans of 'n troue of selfs 'n baie formele ete toe gaan. Somer-skooluniform vir baie Suid-Afrikaanse leerders. As jy gaan swem in die see, swembad of dam. Mense dra verskillende klere in verskillende omgewings. As hulle koud kry, dra mense warm klere, en as hulle warm kry, sal hulle Hoofstuk 2. Strukture van plante en diere 53

• swem - omtrent alle visse gebruik hulle sterte om mee te swem.

• bepaal die rigting van beweging - visse, walvisse, dolfyne,

haaie en baie ander visse gebruik hul sterte as 'n soort roer

om hule in 'n sekere rigting te stuur. Voëls se sterte is ook

belangrike roere.

• Lok 'n maat - 'n pou is 'n perfekte voorbeeld!

• hou die dier warm - 'n klein eekhorinkie of jakkals draai sy stert

om sy lyf soos 'n kombers om hom warm te hou!

• van vlieë ontslae te raak - 'n koei of perd swaai hulle sterte om

van vlieë ontslae te raak.

• waarsku ander van moontlike gevare - party bokke wys die

wit deel aan die onderkant van hul sterte om ander bokke

teen moontlike gevaar te waarsku.

• kommunikeer - honde wys emosie deur hul sterte. As hulle bly

is om jou te sien, swaai hulle sterte. 'n Hond groet nie sommer

'n inbreker met 'n swaaiende stert nie!

• beskerm - 'n pantserdier het 'n gepantserde stert om hom te

beskerm.

• om roofdiere se aandag af te lei -as 'n akkedis aangeval word,

val sy stert af sodat die akkedis kan wegkom terwyl die

roofdier agter die stert aangaan - die stert beweeg nog steeds!

Jy kan seker sien hoe belangrik 'n dier se stert vir hom is!

Liggaam

ONDERWYSERSNOTA

Voorstel vir aanbieding

Maak sagte dier-speelgoed bymekaar. Probeer speelgoed kry

waarvan die liggaamsbedekking so realisties as moontlik is -'n

teddie, 'n veeragtige voël, 'n krokodil met 'n growwe vel, miskien 'n

skilpad, 'n walvis ens. Verdeel die diere in drie groepe en sit hulle in

'n swartsak sodat die leerders hulle nie kan sien nie. Kies

vrywilligers om te "voel" wat in die sak is. Hulle moet vir die klas

vertel wat hulle voel.

Verskillende diere bedek hul liggame op verskillende maniere.

52 Lewe en Lewenswyse

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!