Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

onderwysers moet hierdie leerders vreeslik prys omdat hulle soos klein Einsteins dink! Dit sal die volgende aktiwiteit baie makliker maak. Wanneer ons plante vergelyk is dit soms makliker om die verskillende plantstrukture te vergelyk. Ons kan byvoorbeeld na die stingels van die piesangpalm en die basiliekruid in die voorbeeld kyk en dit vergelyk. Die basiliekruid het 'n dun, groen stingel terwyl die piesangpalm s'n 'n dik, bruin houtagtige bas het wat dit bedek -dit is 'n baie dik stam. Kyk na die foto hieronder van die kant van 'n rivier. Daar groei baie soorte plante: die waterlelies voor en die riete agter. Albei groei naby of in die water maar lyk heeltemal verskillend. Waterlelies en riete groei in water. AKTIWITEIT: Vergelyk plante. INSTRUKSIES 1. Werk saam met 'n maat. 2. Vergelyk die twee plante (waterlelies en riete) deur die plantstrukture te gebruik. 3. Wanneer mense verskillende dinge vergelyk deur items te gebruik (soos die plantstrukture wat ons gebruik), gebruik hulle 'n tabel om hul idees neer te skryf. 4. Bestudeer die onderstaande tabel. Skryf die ooreenkomste en verskille tussen die plantstrukture van die waterlelies en die riete neer. 42 Lewe en Lewenswyse

ONDERWYSERSNOTA Hopelik sal baie leerders weet wat of waterlelies of riete of albei is en sal hulle die bespreking met hul kennis kan verryk. Stingels Wortels Blare Blomme en/of sade VRAE Waterlelies Riete enkel reguit dun stam, party mag agterkom dat hulle nie styfis nie maar kan buig saam met die stroom soos in die foto. Kan nie kommentaar lewer nie - nie sigbaar nie. ronde plat blare (wat op die water dryf) Mooi blomme stam is gesegmenteer, lank en houtagtig, party mag sê dat die stam hol is. Kan nie kommentaar lewer nie - nie sigbaar nie. dun, nou lang blare Sade in die boonste dele word deur die wind verwaai 1. As jy na 'n plant kyk en nie sade kan sien nie, kan jy sê dat die plant in die groep val wat nie sade maak nie? Hoekom nie? NEE - Net omdat jy nie die sade kan sien nie, beteken nie dat die plant nie in sy leeftyd sade produseer nie. Sommige plante blom net een keer in 10-15 jaar en maak net dan sade. Onderwysers moet dit beklemtoon dat indien 'n plantin 'n spesifieke stadium nie blomme of sade het nie, leerders nie moet aanvaar dat die plant dit nie produseer nie. Het jy agtergekom dat dit makliker was om plante te vergelyk as jy die verskillende plantstrukture ken? Hoofstuk 2. Strukture van plante en diere 43

onderwysers moet hierdie leerders vreeslik prys omdat hulle

soos klein Einsteins dink! Dit sal die volgende aktiwiteit baie

makliker maak.

Wanneer ons plante vergelyk is dit soms makliker om die

verskillende plantstrukture te vergelyk. Ons kan byvoorbeeld na

die stingels van die piesangpalm en die basiliekruid in die

voorbeeld kyk en dit vergelyk. Die basiliekruid het 'n dun, groen

stingel terwyl die piesangpalm s'n 'n dik, bruin houtagtige bas het

wat dit bedek -dit is 'n baie dik stam.

Kyk na die foto hieronder van die kant van 'n rivier. Daar groei baie

soorte plante: die waterlelies voor en die riete agter. Albei groei

naby of in die water maar lyk heeltemal verskillend.

Waterlelies en riete groei in water.

AKTIWITEIT: Vergelyk plante.

INSTRUKSIES

1. Werk saam met 'n maat.

2. Vergelyk die twee plante (waterlelies en riete) deur die

plantstrukture te gebruik.

3. Wanneer mense verskillende dinge vergelyk deur items te

gebruik (soos die plantstrukture wat ons gebruik), gebruik

hulle 'n tabel om hul idees neer te skryf.

4. Bestudeer die onderstaande tabel. Skryf die ooreenkomste en

verskille tussen die plantstrukture van die waterlelies en die

riete neer.

42 Lewe en Lewenswyse

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!