Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Watter deel van die plant kan water opneem? Gee 'n ander woord vir opneem (absorbeer). Watter deel van die plant verbind die wortels met die res van die plant ens. 5. Verduidelik nuwe woorde duidelik en met sorg en maak seker dat die woorde (en hul betekenisse) duidelik in die klas vertoon word. 6. Moedig leerders aan om hul eie woordelyste met verduidelikings van die betekenisse saam te stel. Alle plante het verskillende dele wat ons strukture noem. In die meeste plante kan ons die volgende strukture identifiseer: • wortels • stingels • blare • blomme Kom ons kyk na die verskillende plantstrukture. Wortels Plante se wortels is gewoonlik onder die grond. Wortels het baie belangrike funksies (werke): • Wortels anker die plant in die grond. • Wortels absorbeer water en voedingstowwe uit die grond wat dan na die res van die plant vervoer word. • Sommige plante, soos aartappels of wortels, stoor die kos wat hulle maak in hul wortels. Jy gaan volgende jaar leer hoe plante hul eie kos maak. 32 Lewe en Lewenswyse

Die wortels van die boom gaan diep in die grond in. Stingels 'n Geelwortel is 'n stingel wat kos stoor wat die plant self gemaak het. Stingels verbind die wortels met die res van die plant. Die stingel het belangrike funksies: • Die stingel ondersteun die blare, blomme en vrugte (die stingel hou hierdie dele regop). • Die stingel vervoer voedingstowwe en water van die wortels na die ander dele van die plant. • Sommige plante stoor die kos wat hulle produseer in hul stingels (soos suikerriet of aspersies). 'n Groeiende plantstingel 1 'n Tamatieplant se stingel Hoofstuk 2. Strukture van plante en diere 33

Watter deel van die plant kan water opneem? Gee 'n ander

woord vir opneem (absorbeer). Watter deel van die plant

verbind die wortels met die res van die plant ens.

5. Verduidelik nuwe woorde duidelik en met sorg en maak seker

dat die woorde (en hul betekenisse) duidelik in die klas

vertoon word.

6. Moedig leerders aan om hul eie woordelyste met

verduidelikings van die betekenisse saam te stel.

Alle plante het verskillende dele wat ons strukture noem. In die

meeste plante kan ons die volgende strukture identifiseer:

• wortels

• stingels

• blare

• blomme

Kom ons kyk na die verskillende plantstrukture.

Wortels

Plante se wortels is gewoonlik onder die grond. Wortels het baie

belangrike funksies (werke):

• Wortels anker die plant in die grond.

• Wortels absorbeer water en voedingstowwe uit die grond wat

dan na die res van die plant vervoer word.

• Sommige plante, soos aartappels of wortels, stoor die kos wat

hulle maak in hul wortels. Jy gaan volgende jaar leer hoe

plante hul eie kos maak.

32 Lewe en Lewenswyse

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!