Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

'n Fossiel 3233 Het gelewe ONDERWYSERSNOTA Wenke vir aanbieding Gis in 'n pakkie Kan weer lewend word 'n Eendjie Lewend 1. Hierdie is 'n vasleggingsoefening. Elke leerder doen die aktiwiteit as klaswerk op hul eie. 2. Wanneer leerders die aktiwiteit voltooi het, gaan deur die tabel en laat hulle hul eie werk merk. 3. As 'n uitbreidingsaktiwiteit kan die leerders oefen om tabelle te teken. Vra leerders om bord toe te kom en help hulle om tabelle te maak, soortgelyk aan die tabel in vraag 4. VRAE Kan jy nou tussen lewende en nie-lewende dinge onderskei? Hoe weet jy ofiets lewend of nie-lewend is? Ja, leerders moet nou kan onderskei tussen lewend en nie-lewend. Dinge wat lewend is doen al 7 lewensprosesse en as hulle nie-lewend is, verrig hulle dit nie (behalwe vir sade, eiers en gis wat weer lewend kan word). Jy weet nou dat ons amper alles in die wêreld in twee groepe kan verdeel: lewend en nie-lewend. As iets nie al sewe die lewensprosesse kan uitvoer nie, is die nie-lewend. Party goed, soos water en suurstof, het nog nooit gelewe nie. Ander dinge kan nou 26 Lewe en Lewenswyse

nie-lewend wees, maar het vroeër gelewe soos hout, fossiele en olie. SLEUTELBEGRIPPE • Ons kan dinge op aarde as lewend en nie-lewend groepeer. • Daar is 7 lewensprosesse wat alle lewende dinge kan uitvoer. • Nie lewende dinge kan nie al 7 hierdie prosesse uitvoer nie. • Lewende dinge kan doodgaan. • Party goed, soos sade en eiers, lyk of hulle nie-lewend is, maar hulle kan weer lewend word. HERSIENING Lees die volgende storie en beantwoord dan die vrae wat volg. Die Strelitzias Toe die wêreld geskep is, was Strelitzia-voëls van die mooistes wat bestaan het! Die lug was vol van hierdie pragtige voëls met helder oranje vere en donkerpers vlerke. Die hele skepping het hulle skoonheid bewonder. Hulle sou vir ure deur die lug sweef en slegs afkom om by die rivierbedding te eet en die ander diere te vertel van die wonderlike dinge wat hulle gesien het. Hulle nesse was in die hoogste kranse en hulle het omtrent nooit in bome gesit of tussen die ander diere op die grond geloop nie. Mettertyd het die Strelitzia-voëls al hoe meer trots en verwaand geraak. Hulle het begin om neer te sien op die ander diere en het hulle onophoudelik geterg. Hulle het vir die kameelperd gesê dat haar nek nooit sou kon droom om die koel briesies wat hulle voel te ervaar nie. Hulle het vir die skilpad gelag wat altyd deur die stof oor die rotse en sand moes voortstrompel. Hulle het die krokodil gespot wat in die water moes bly en die ape wat vir die res van hul lewens in die bome moes bly. Op 'n dag het die Skepper die diere kom besoek. In plaas van die Hoofstuk 1. Lewende en nie-lewende dinge 27

nie-lewend wees, maar het vroeër gelewe soos hout, fossiele en

olie.

SLEUTELBEGRIPPE

• Ons kan dinge op aarde as lewend en nie-lewend groepeer.

• Daar is 7 lewensprosesse wat alle lewende dinge kan

uitvoer.

• Nie lewende dinge kan nie al 7 hierdie prosesse uitvoer nie.

• Lewende dinge kan doodgaan.

• Party goed, soos sade en eiers, lyk of hulle nie-lewend is,

maar hulle kan weer lewend word.

HERSIENING

Lees die volgende storie en beantwoord dan die vrae wat volg.

Die Strelitzias

Toe die wêreld geskep is, was Strelitzia-voëls van die mooistes wat

bestaan het! Die lug was vol van hierdie pragtige voëls met helder

oranje vere en donkerpers vlerke. Die hele skepping het hulle

skoonheid bewonder. Hulle sou vir ure deur die lug sweef en slegs

afkom om by die rivierbedding te eet en die ander diere te vertel

van die wonderlike dinge wat hulle gesien het.

Hulle nesse was in die hoogste kranse en hulle het omtrent nooit in

bome gesit of tussen die ander diere op die grond geloop nie.

Mettertyd het die Strelitzia-voëls al hoe meer trots en verwaand

geraak. Hulle het begin om neer te sien op die ander diere en het

hulle onophoudelik geterg. Hulle het vir die kameelperd gesê dat

haar nek nooit sou kon droom om die koel briesies wat hulle voel

te ervaar nie. Hulle het vir die skilpad gelag wat altyd deur die stof

oor die rotse en sand moes voortstrompel. Hulle het die krokodil

gespot wat in die water moes bly en die ape wat vir die res van hul

lewens in die bome moes bly.

Op 'n dag het die Skepper die diere kom besoek. In plaas van die

Hoofstuk 1. Lewende en nie-lewende dinge

27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!