Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

'n Motor 22 Beweging Voortplanting Sensoriese waarneming Voeding Asemhaling - laat egter bespreking toe. 'n Kind kan byvoorbeeld vir jou sê dat sy ma se kar sukkel om op koue oggende te vat. petrol / diesel die enjin gebruik lug om verbranding aan die gang te hou. Uitskeiding uitlaatgasse Groei VRAE 1. Hoeveel lewensprosesse het 'n motor? Dit doen vier van die lewensprosesse. 2. Is dit lewend of nie-lewend? 4 uit die 7so dit is nie-lewend. Onthou nie-lewende dinge kan nie al sewe lewensprosesse uitvoer nie. Verander van lewend na nie-lewend. Lewende dinge kan nie-lewend word wanneer hulle doodgaan. Kyk na die hout waarvan jou bank gemaak is. Waar het die hout vandaan gekom? Wat was eers lewend? 22 Lewe en Lewenswyse

Kyk rond in jou klaskamer. Is daar ander dinge wat eers lewend was en wat nou nie-lewend of dood is? VRAE Bespreek hierdie dinge in jou klas en skryf van jou antwoorde uit die bespreking hieronder neer. ONDERWYSERSNOTA Inleiding tot die volgende aktiwiteit 1. Leerders moet voorwerpe van die huis af bring en besluit of die voorwerpe lewend of nie-lewend is; of hulle nie-lewend is wat weer lewend kan word; of hulle eers lewend was maar nou nie-lewend is. 2. Reël 'n paar dae vooruit met jou leerders om die voorwerpe van die huis af te bring. Stel voor dat leerders voorwerpe soos prente uit koerante of tydskrifte wat lewende of nie-lewende dinge wys bring, of speelgoed, bene, joghurt, gedroogde sade soos lensies, boontjies, blombolle, elektriese gloeilampe, ens. Daag jou leerders uit om 'n verskeidenheid voorwerpe te bring. Bring jou eie versameling voorwerpe klas toe indien van die leerders vergeet om te bring. 3. Verdeel jou leerders in groepe voor hulle met die aktiwiteit begin. Lig leerders in dat hulle 10 minute het om die aktiwiteit te voltooi. Vra leerders om saam te werk, instruksies te volg en die aktiwiteit te voltooi. Beweeg tussen die groepe en help leerders wat onseker is. 4. Vra die groepaanbieders om terugvoering te gee oor wat hulle geleer het. Groepe moet stilbly terwyl ander groepe terugvoering lewer en leerders moet na mekaar luister. 5. Bespreek 'n paar voorbeelde en gee leerders tyd om vrae te vra. Laat elke leerder die items wat hulle groep gebring het, gebruik om die tabel in sy/haar werkboek voltooi. Moedig hulle aan om nog 'n paar voorbeelde in die tabel neer te skryf. Hoofstuk 1. Lewende en nie-lewende dinge 23

Kyk rond in jou klaskamer. Is daar ander dinge wat eers lewend

was en wat nou nie-lewend of dood is?

VRAE

Bespreek hierdie dinge in jou klas en skryf van jou antwoorde

uit die bespreking hieronder neer.

ONDERWYSERSNOTA

Inleiding tot die volgende aktiwiteit

1. Leerders moet voorwerpe van die huis af bring en besluit of

die voorwerpe lewend of nie-lewend is; of hulle nie-lewend is

wat weer lewend kan word; of hulle eers lewend was maar

nou nie-lewend is.

2. Reël 'n paar dae vooruit met jou leerders om die voorwerpe

van die huis af te bring. Stel voor dat leerders voorwerpe soos

prente uit koerante of tydskrifte wat lewende of nie-lewende

dinge wys bring, of speelgoed, bene, joghurt, gedroogde sade

soos lensies, boontjies, blombolle, elektriese gloeilampe, ens.

Daag jou leerders uit om 'n verskeidenheid voorwerpe te

bring. Bring jou eie versameling voorwerpe klas toe indien

van die leerders vergeet om te bring.

3. Verdeel jou leerders in groepe voor hulle met die aktiwiteit

begin. Lig leerders in dat hulle 10 minute het om die aktiwiteit

te voltooi. Vra leerders om saam te werk, instruksies te volg

en die aktiwiteit te voltooi. Beweeg tussen die groepe en help

leerders wat onseker is.

4. Vra die groepaanbieders om terugvoering te gee oor wat hulle

geleer het. Groepe moet stilbly terwyl ander groepe

terugvoering lewer en leerders moet na mekaar luister.

5. Bespreek 'n paar voorbeelde en gee leerders tyd om vrae te

vra. Laat elke leerder die items wat hulle groep gebring het,

gebruik om die tabel in sy/haar werkboek voltooi. Moedig

hulle aan om nog 'n paar voorbeelde in die tabel neer te skryf.

Hoofstuk 1. Lewende en nie-lewende dinge

23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!