Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Voorwerp Proses of Beweging Voortplanting Sensoriese waarneming Voeding 13 'n Plant Groei Asemhaling Uitskeiding Beweging Voortplanting Sensoriese waarneming Voeding 14 'n Sokkerbal wat bons Groei Asemhaling Uitskeiding Beweging Voortplanting Sensoriese waarneming Voeding 15 Hoendereiers Groei 14 Lewe en Lewenswyse Asemhaling Uitskeiding Lewend of nie-lewend? Lewend Nie-lewend Lewend

ONDERWYSERSNOTA Informele assessering deur onderwyser • Leerders voer die lewensprosesse deur gebarespel op (leerders doen 'n opvoering sonder om woorde te gebruik). • Leerders skryf die 7 lewensprosesse neer. Vra informele vrae: • Hoe verskil die beweging van plante en diere? Verwagte antwoorde: Beweging – diere kan van een plek na 'n ander beweeg terwyl plante op dieselfde plek groei, maar na die lig toe kan beweeg of saam met of teen gravitasie beweeg. • Aan hoeveel maniere kan jy dink wat plante nuwe plante kan maak? Verwagte antwoorde: Sade, steggies, 'n paar leerders mag dalk bewus wees van lote, ondergrondse risome of spore? • Is die groente wat jy eet lewend of nie-lewend? Hoe kan jy dit vasstel? Verwagte antwoorde: 'n Goeie manier om dit te verduidelik is om leerders te vra of hulle die gekookte groente weer kan plant en of daar dan nuwe plante sal groei. As hulle dit nie kan doen nie, lewe dit nie meer nie. Selfassessering deur leerders Vra leerders om eerlik te wees as hulle die kontrolelysie afmerk. Gaan hul antwoorde na en bespreek moontlike probleme. Sommige dinge lyk of hul nie-lewend is, maar hulle is nie! Sjoe, dit klink interessant! Ek wil nog weet! Hoofstuk 1. Lewende en nie-lewende dinge 15

ONDERWYSERSNOTA

Informele assessering deur onderwyser

• Leerders voer die lewensprosesse deur gebarespel op

(leerders doen 'n opvoering sonder om woorde te gebruik).

• Leerders skryf die 7 lewensprosesse neer.

Vra informele vrae:

• Hoe verskil die beweging van plante en diere? Verwagte

antwoorde: Beweging – diere kan van een plek na 'n ander

beweeg terwyl plante op dieselfde plek groei, maar na die lig

toe kan beweeg of saam met of teen gravitasie beweeg.

• Aan hoeveel maniere kan jy dink wat plante nuwe plante kan

maak? Verwagte antwoorde: Sade, steggies, 'n paar leerders

mag dalk bewus wees van lote, ondergrondse risome of

spore?

• Is die groente wat jy eet lewend of nie-lewend? Hoe kan jy dit

vasstel? Verwagte antwoorde: 'n Goeie manier om dit te

verduidelik is om leerders te vra of hulle die gekookte groente

weer kan plant en of daar dan nuwe plante sal groei. As hulle

dit nie kan doen nie, lewe dit nie meer nie.

Selfassessering deur leerders

Vra leerders om eerlik te wees as hulle die kontrolelysie afmerk.

Gaan hul antwoorde na en bespreek moontlike probleme.

Sommige dinge lyk of hul nie-lewend is, maar hulle is nie!

Sjoe, dit klink interessant! Ek wil nog weet!

Hoofstuk 1. Lewende en nie-lewende dinge

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!