Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

SLEUTELBEGRIPPE • Raamstrukture kan versterk word deur die gebruik van stutte • 'n Stut is 'n soliede staaf gelas in 'n struktuur om dit meer stabiel te maak. • Stutte word gebruik in dakkappe, brûe, hyskrane en spantorings. • Geraamtes is raamstrukture wat uit 'n sisteem van stutte bestaan. Die bene is die stutte. • 'n Inheemse struktuur is 'n struktuur wat in 'n tradisionele huis gebruik word. • Inheemse materiale kom van lewende plante in die omgewing. • Tradisionele huise van die Xhosa, Nama en Zoeloe gebruik 'n raamwerk van stutte. HERSIENING 1. Gee vier voorbeelde van strukture wat van stutte gebruik maak om die raamwerk te versterk. Brug, spantoring, hyskraan, stellasie, dakkappe 2. Hoekom dink jy kan die mens se ribbekas gesien word as 'n raamstruktuur? Omdat dit bestaan uit 'n raamwerk van ribbes, wat soos stutte is, en die interne organe beskerm. 3. Teken 'n spanstuk of spanstukke / versterkings op die houtraam hieronder om dit 'n sterker struktuur te maak. 216 Materie en Stowwe

Of 4 klein hoek-spanstukke, of 1 of 2 kruis-spanstukke van hoek tot hoek. 4. Gee 3 voorbeelde van tradisionele huise in Suid-Afrika. Zoeloe-hut, Xhosa-rondawel en ungqu-phantsi en Namamatjiehuis 5. Noem van die inheemse materiale waaruit tradisionele huisie gemaak word. Riete, takke, strooi, tou Hoofstuk 4. Sterk raamstrukture 217

Of 4 klein hoek-spanstukke, of 1 of 2 kruis-spanstukke van

hoek tot hoek.

4. Gee 3 voorbeelde van tradisionele huise in Suid-Afrika.

Zoeloe-hut, Xhosa-rondawel en ungqu-phantsi en Namamatjiehuis

5. Noem van die inheemse materiale waaruit tradisionele huisie

gemaak word.

Riete, takke, strooi, tou

Hoofstuk 4. Sterk raamstrukture

217

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!