Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

VRAE 'n Hyskraan. 6 Hoeveel hyskrane is daar op die voorblad van Materie en Stowwe wat besig is om die sokkerstadion te bou? 2 Ontwerp 'n stewige struktuur Die Thunderbolt Kids het na klas vir 'n stap in die woud rondom hulle skool gegaan. Farrah wou interessante voorwerpe in die natuur teken, toe vra sy die ander om saam met haar te gaan stap. Terwyl hulle deur die woud hardloop, blomme pluk en bome klim, kom hulle by 'n rivier. Die rivier was te breed om oor te steek. Sophie het voorgestel dat hulle omdraai en teruggaan. Maar Tom hou nie daarvan om op te gee wanneer iets in sy pad beland nie. En hy het gevoel dat hy hierdie probleem kan oplos. Jojo het van een boom na die ander gehardloop om te sien hoe vinnig hy dit kon doen, Sophie was besig om 'n klein poeletjie te ondersoek waar paddavissies rondswem, en Farrah het met haar sketsboek gaan sit om 'n ruspe te teken wat op 'n takkie rondkruip. Tom het langs die rivier gaan sit om te sien of hy die probleem kan oplos om aan die ander kant van die rivier te kom. 206 Materie en Stowwe

Tom het onthou dat hulle vroeër die week in die klas gekyk het na maniere om materiaal te versterk, sodat hulle sterk genoeg is om 'n swaar gewig te kan dra. Hy het ook onthou dat die vou en rol van papier om 'n pyp te vorm dit baie sterker gemaak het. Hy het ook gedink oor hoe die stutte in 'n raamwerkstruktuur dit sterker, meer stewig en stabiel gemaak het. In die volgende dag se klas het Tom sy onderwyser gevra of hulle 'n model van 'n brug kan ontwerp vir die rivier buite die skool. Die onderwyser het gedink dit was 'n uitstekende idee en het besluit om dit in 'n klaskompetisie te omskep: die ontwerp en bou van 'n model om die 1mgaping tussen twee tafels te oorbrug en dan te toets wie se brug die meeste gewig kon dra. Kom ons neem ook deel in 'n kompetisie in jou klas en help vir Tom met die beste ontwerp van 'n brug om die rivier oor te steek. Ons gaan die volgende stappe volg met die ontwerp van die brug. 1. Ondersoek 2. Ontwerp 3. Maak / bou 4. Bereken / evalueer 5. Kommunikeer Dit staan bekend as die ontwerpproses. Onthou jy in die vorige kwartaal toe jy 'n skuiling gebou het vir voëls? In daardie projek het ons slegs die skuiling ontwerp, tekeninge gemaak en toe bereken / geëvalueer. Nou gaan ons die proses 'n stap verder vat en die brug bou en daarna die produkte wat ons gemaak het evalueer. Hoofstuk 4. Sterk raamstrukture 207

VRAE

'n Hyskraan. 6

Hoeveel hyskrane is daar op die voorblad van Materie

en Stowwe wat besig is om die sokkerstadion te bou?

2

Ontwerp 'n stewige struktuur

Die Thunderbolt Kids het na klas vir 'n stap in die woud rondom

hulle skool gegaan. Farrah wou interessante voorwerpe in die

natuur teken, toe vra sy die ander om saam met haar te gaan stap.

Terwyl hulle deur die woud hardloop, blomme pluk en bome klim,

kom hulle by 'n rivier. Die rivier was te breed om oor te steek.

Sophie het voorgestel dat hulle omdraai en teruggaan. Maar Tom

hou nie daarvan om op te gee wanneer iets in sy pad beland nie.

En hy het gevoel dat hy hierdie probleem kan oplos. Jojo het van

een boom na die ander gehardloop om te sien hoe vinnig hy dit

kon doen, Sophie was besig om 'n klein poeletjie te ondersoek

waar paddavissies rondswem, en Farrah het met haar sketsboek

gaan sit om 'n ruspe te teken wat op 'n takkie rondkruip. Tom het

langs die rivier gaan sit om te sien of hy die probleem kan oplos

om aan die ander kant van die rivier te kom.

206 Materie en Stowwe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!