Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

BESOEK Die bou van 'n brug. goo.gl/p4scI VRAE Al die driehoeke in die brûe maak dit sterker. Hoekom dink jy moet brûe sterk wees? Hulle moet sterk wees sodat dit al die gewig van motors, trokke en treine wat oor hulle ry te kan dra. Sekere stukture is groot en dra baie gewig. Hierdie strukture sluit hyskrane en spantorings in. Hierdie strukture benodig baie sterk raamwerke en stutte word gebruik om hulle te versterk. Kan jy al die hoeklynstutte sien wat die rame van die spantorings versterk? 204 Materie en Stowwe

'n Spantoring is die struktuur wat elektrisietlyne kragdrade. 4 Dit is hoe dit sou lyk indien jy onder 'n spantoring staan en opkyk! 5 Tom probeer sy eie spantoring bou, maar dit is ingewikkelde strukture! Hyskrane moet baie swaar items kan lig, maar hulle moet dit ook kan rondskuif. Daarom moet hulle so lig as moontlik wees, maar steeds baie sterk. 'n Raamstruktuur met stutte is die beste manier om dit te doen. Hoofstuk 4. Sterk raamstrukture 205

BESOEK

Die bou van 'n brug.

goo.gl/p4scI

VRAE

Al die driehoeke in die brûe maak dit sterker.

Hoekom dink jy moet brûe sterk wees?

Hulle moet sterk wees sodat dit al die gewig van motors, trokke

en treine wat oor hulle ry te kan dra.

Sekere stukture is groot en dra baie gewig. Hierdie strukture sluit

hyskrane en spantorings in. Hierdie strukture benodig baie sterk

raamwerke en stutte word gebruik om hulle te versterk. Kan jy al

die hoeklynstutte sien wat die rame van die spantorings versterk?

204 Materie en Stowwe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!