Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

INSTRUKSIES 1. Jy gaan verskillende strukture maak met gebruik van die stukke karton. 2. Maak gate aan beide kante van elke strook. 3. Heg die stroke in 'n vierkant en 'n driehoek. Gebruik die hegstukke van papier (splitpenne) om die stroke saam te heg by die hoeke. 4. Toets nou elkeen van die vorme deur twee hoeke saam te druk soos in die ondergaande prent (moenie dit forseer nie). Kyk wat gebeur, Watter vorm is maklik om te plat te druk? 5. Sny 'n langer strook van die karton wat sal strek van een hoek tot die teenoorliggende hoek, druk gate in die korrekte plekke en voeg dit in die vierkant. 6. Druk nou die twee hoeke na mekaar en kyk wat gebeur. VRAE Druk op die vierkant- en driehoekvorme soos hier aangedui. 1. Watter een het sy vorm verloor (inmekaar gevou) toe jy op die hoeke gedruk het? Vierkant 2. Hoe kan ons die vorm wat inmekaar gevou het versterk? Gebruik een strook om 'n diagonale stut in te sit tussen teenoorstaande hoeke. 3. Hoeveel vorme word gemaak wanneer die vorm versterk word met die ekstra kartonstrook? 2 Vorme 4. Wat is naam van hierdie vorm? Driehoek 5. Watter vorm dink jy is die sterkste? Driehoek 198 Materie en Stowwe

Ons het in die vorige aktiwiteit gesien dat jy 'n vorm sterker kan maak deur 'n ekstra stuk in te las. Byvoorbeeld, die vierkant was baie sterker nadat jy die ekstra stuk karton diagonaal van een hoek tot die teenoorstaande ingesit het. Hierdie ekstra diagonale stuk word 'n stut genoem. Die ander stukke word ook stutte genoem, en saam maak hulle 'n sterk, stabiele raam. Die dak van 'n lughawe waar die struktuur versterk word deur die gebruik van driehoekvorme wat baie sterk is. Die raam is die struktuur wat die ander dele ondersteun. Die stutte versterk die raamstruktuur wanneer hulle in spesifieke, stabiele vorme saamgevoeg word. 'n Raam is 'n onbeweeglike ondersteuningstruktuur wat vorm en ondersteuning geen aan sy onderdele. Die woord 'onbeweeglik' beteken styf, onbuigsaam en onveranderlik. Elke gebou, voertuig, en meubelstuk het 'n raamstruktuur. VRAE Daar is vyf stutte in hierdie raam. Benoem al vyf. Het jy geweet dat mense ook 'n raamstruktuur het? Kan jy raai? Dit is ons geraamte! Ons geraamte bestaan uit bene wat die Hoofstuk 4. Sterk raamstrukture 199

Ons het in die vorige aktiwiteit

gesien dat jy 'n vorm sterker kan

maak deur 'n ekstra stuk in te las.

Byvoorbeeld, die vierkant was baie

sterker nadat jy die ekstra stuk

karton diagonaal van een hoek tot

die teenoorstaande ingesit het.

Hierdie ekstra diagonale stuk word

'n stut genoem. Die ander stukke

word ook stutte genoem, en saam

maak hulle 'n sterk, stabiele raam.

Die dak van 'n

lughawe waar die

struktuur versterk

word deur die

gebruik van

driehoekvorme wat

baie sterk is.

Die raam is die struktuur wat die ander dele ondersteun. Die stutte

versterk die raamstruktuur wanneer hulle in spesifieke, stabiele

vorme saamgevoeg word.

'n Raam is 'n onbeweeglike ondersteuningstruktuur wat vorm en

ondersteuning geen aan sy onderdele. Die woord 'onbeweeglik'

beteken styf, onbuigsaam en onveranderlik. Elke gebou, voertuig,

en meubelstuk het 'n raamstruktuur.

VRAE

Daar is vyf stutte in hierdie raam. Benoem al vyf.

Het jy geweet dat mense ook 'n raamstruktuur het? Kan jy raai?

Dit is ons geraamte! Ons geraamte bestaan uit bene wat die

Hoofstuk 4. Sterk raamstrukture

199

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!