Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

SLEUTELBEGRIPPE • Die sterkte van strukture kan vermeerder word deur 'n verandering in hulle vorm, soos deur die metodes van pypvorming of vouing • Die vorm van strukture kan rond, driehoekig of vierkantig wees. • Stutte versterk en verstewig hoeklasse in strukture. • Stutte word gebruik om strukture te versterk of te ondersteun. HERSIENING 1. Noem 'n aantal maniere om papier te versterk vir 'n meer stewige struktuur. Vouing, pypvorming, samevoeging van meer dele. 2. Kies watter een van die ondergaande metale beter sal wees vir gebruik as dakmateriaal, en verduidelik hoekom. 194 Materie en Stowwe

'n Riel-metaalplaat - dit is sterker en sal nie so maklik buig nie. 3. Watter stuk staal in die illustrasie sou jy bruik as 'n voetstuk vir 'n korfbalhoepel? Die plat stuk of die ronde pyp? Hoekom? Die plat staaf sal te maklik buig onder gewig - gebruik eerder die sterker ronde pyp. 4. Die regop pale van die motorafdak in die prent bestaan uit vierkantige pype. Gee twee goeie redes hoekom hulle nie net van dieselfde grootte soliede staal gemaak is nie. Soliede staan is baie swaar en baie duur. Hoofstuk 3. Versterking van materiale 195

SLEUTELBEGRIPPE

• Die sterkte van strukture kan vermeerder word deur 'n

verandering in hulle vorm, soos deur die metodes

van pypvorming of vouing

• Die vorm van strukture kan rond, driehoekig of vierkantig

wees.

• Stutte versterk en verstewig hoeklasse in strukture.

• Stutte word gebruik om strukture te versterk of te

ondersteun.

HERSIENING

1. Noem 'n aantal maniere om papier te versterk vir 'n meer

stewige struktuur.

Vouing, pypvorming, samevoeging van meer dele.

2. Kies watter een van die ondergaande metale beter sal wees

vir gebruik as dakmateriaal, en verduidelik hoekom.

194 Materie en Stowwe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!