Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

2. Hoe het al die groepe seker gemaak dat die eksperiment 'n regverdige toets is? Met ander woorde, wat het julle, die leerders in die klas, gedoen om seker te maak dat die toets dieselfde is in al die groepe? Die tipe papier, die aantal kolomme (4), die tipe en grootte van die platform, die aantal en grootte van die boeke, die hoeveelheid kleefband wat gebruik is was dieselfde vir elke groep. Pypvorming en vouing Materiale word versterk wanneer dit in 'n pyp (pype) vervou word. Pype word baie gebruik om rame te maak en om gewig te ondersteun. Die pype kan in 'n verskeidenheid vorme voorkom, soos ons in die ondersoek gesien het. Dit kan rond, vierkantig, driehoekig of selfs in 'n U-vorm wees. Vierkantige en ronde pype. Gedurende die ondersoek na verskillende maniere om die papier te versterk, het jy ook ontdek dat wanneer die papier gevou word, dit ook versterk word. Rielkarton en borrel-plastiek is voorbeelde van materiale wat versterk is deur vouing. Golfyster is nog 'n voorbeeld van hoe vouing 'n materiaal sterker maak. Kyk na die ondergaande prent van 'n golfyster en 'n plat 192 Materie en Stowwe

plaat. Omdat golfyster baie sterker is, word dit gebruik vir dakmateriaal in sekere huise. Golfyster en 'n plat yster plaat. AKTIWITEIT: Waaruit bestaan my skool? Die Thunderbolt Kids moet die toepassing van verskillende materiale in verskillende skole ondersoek. Hulle het jou skool genader vir hulp. INSTRUKSIES 1. In groepe van 4, ondersoek die verskillende materiale wat gebruik is in geboue en strukture in en om jou skool. 2. Kyk spesifiek vir materiale wat gevou ofin pypvorm voorkom, en waar stutte of versterkings gebruik is. 3. Skryf jou waarnemings neer in die ondergaande tabel. 4. 'n Voorbeeld word gegee. Struktuur Materiaal Dak Rielyster Vou Maniere om te versterk (Vouing, Pypvorming, Triangulasie) Hoofstuk 3. Versterking van materiale 193

2. Hoe het al die groepe seker gemaak dat die eksperiment 'n

regverdige toets is? Met ander woorde, wat het julle, die

leerders in die klas, gedoen om seker te maak dat die toets

dieselfde is in al die groepe?

Die tipe papier, die aantal kolomme (4), die tipe en grootte

van die platform, die aantal en grootte van die boeke, die

hoeveelheid kleefband wat gebruik is was dieselfde vir elke

groep.

Pypvorming en vouing

Materiale word versterk wanneer dit in 'n pyp (pype) vervou word.

Pype word baie gebruik om rame te maak en om gewig te

ondersteun. Die pype kan in 'n verskeidenheid vorme voorkom,

soos ons in die ondersoek gesien het. Dit kan rond, vierkantig,

driehoekig of selfs in 'n U-vorm wees.

Vierkantige en ronde pype.

Gedurende die ondersoek na verskillende maniere om die papier te

versterk, het jy ook ontdek dat wanneer die papier gevou word, dit

ook versterk word. Rielkarton en borrel-plastiek is voorbeelde

van materiale wat versterk is deur vouing.

Golfyster is nog 'n voorbeeld van hoe vouing 'n materiaal sterker

maak. Kyk na die ondergaande prent van 'n golfyster en 'n plat

192 Materie en Stowwe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!