Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Driehoekige, sirkelvormige en vierkantige pilare. 2. In jou groep, maak 4van dieselfde pilare van die 4velle van papier (een vel per pilaar). 3. Jy kan kleeflint gebruik as jy dit benodig. Maak seker dat jy dieselfde hoeveelheid as die ander groepe gebruik, anders gaan dit nie 'n regverdige toets wees nie. 4. Plaas 'n platform van karton op die gevoude pilare soos wat in die prent hieronder aangedui is. 'n Platform vir die boeke gebruik 4sirkelvormige pilare. 5. Gaan nou na elke groep as 'n klas en toets die strukture. 6. Plaas die boeke (een-vir-een) op die platform. Gebruik dieselfde boeke vir elke groep en plaas die boeke in dieselfde volgorde elke keer. 190 Materie en Stowwe

7. Teken die aantal boeke wat elke struktuur kan hou voordat dit inmekaar tuimel op die tafel. RESULTATE Groepe Aantal boeke Sirkelvormige pilare Driehoekige pilare Vierkantige pilare Teken nou 'n staafgrafiek van jou resultate. 'n Staafgrafiek word gebruik om jou resultate in 'n ander manier voor te stel. Jou onderwyser sal leiding verskaf. ONDERWYSERSNOTA Op die x-as: drie tipes ondersteuning. Sirkelvormig, driehoekig en vierkantig Op die y-as: aantal boeke Opskrif: Die grafiek wys die aantal boeke wat deur die verskillende vorms pilare ondersteun word. GEVOLGTREKKING Wat is jou afleiding van hierdie eksperiment? Watter vorm pilaar is die sterkste? VRAE 1. Watter vorm pilaar sou jy Tom aanraai om te gebruik vir sy boekrak? Word bepaal deur die eksperiment. Dit moet wel die ronde pilaar wees. Hoofstuk 3. Versterking van materiale 191

7. Teken die aantal boeke wat elke struktuur kan hou voordat dit

inmekaar tuimel op die tafel.

RESULTATE

Groepe Aantal boeke

Sirkelvormige pilare

Driehoekige pilare

Vierkantige pilare

Teken nou 'n staafgrafiek van jou resultate. 'n Staafgrafiek word gebruik

om jou resultate in 'n ander manier voor te stel.

Jou onderwyser sal leiding verskaf.

ONDERWYSERSNOTA

Op die x-as: drie tipes ondersteuning.

Sirkelvormig, driehoekig en vierkantig

Op die y-as: aantal boeke

Opskrif: Die grafiek wys die aantal boeke wat deur die verskillende

vorms pilare ondersteun word.

GEVOLGTREKKING

Wat is jou afleiding van hierdie eksperiment? Watter vorm pilaar is

die sterkste?

VRAE

1. Watter vorm pilaar sou jy Tom aanraai om te gebruik vir sy

boekrak?

Word bepaal deur die eksperiment. Dit moet wel die ronde

pilaar wees.

Hoofstuk 3. Versterking van materiale

191

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!