Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

3 Versterking van materiale 186 SLEUTELVRAE • Watter vorm van die pilaar is die sterkste? • Watter moontlikhede is daar om materiale te versterk wat in geboue gebruik word? • Wat is die doel van vouing, en buisvorming in geboustrukture? • Hoe kan driehoeke strukture versterk? • Waar in die alledaagse lewe vind ons voorbeelde van voue, buise en stutte? • Wat is 'n stut en waar word dit gebruik? 3.1 Maniere om materiale te versterk Daar is verskillende maniere om materiaal te versterk om 'n sterker struktuur te maak. Ons kan dit doen deur die verandering van die vorm van die materiaal. Jy mag dink dat die vorm nie veel van 'n verskil kan maak nie, maar laat ons kyk. Watter vorm is die sterkste? AKTIWITEIT: Ondersoek verskillende maniere om papier te versterk. MATERIALE • Tot 5 velle A4-papier vir elke groep • Stukkies kleeflint • 'n Aantal boeke van identiese of soortgelyke grootte boeke vir elke groep

INSTRUKSIES 1. In groepe van 4, ondersoek verskillende maniere om jou papier te gebruik om 'n boek te balanseer. 2. Kyk na die prente hieronder vir idees. 3. Gebruik 'n stukkie kleeflint as jy dit benodig. 4. Hoeveel verskillende maniere kan jy vind om 'n boek meer as 10 cm bokant die tafel of vloer te balanseer deur net 1vel A4papier te gebruik? Jy kan dit op jou eie ofin 'n klein groepie probeer. 5. As jy dink dat jy al die maniere uitgevind het, kies 'n lid van jou groep om terugvoering aan die res van die klas te gee oor die maniere wat julle gevind het. 6. Met jou onderwyser se hulp, wys elke verskillende metode langs mekaar op 'n tafel of op die vloer voor die klas. Onderwysersnota: Dit kan gedoen word op talle maniere, deur die papier in 'n buis te rol en die boek op die bokant van die buis te balanseer, of deur die vel papier in verskillende vorms met verskillende kruis-afdelings te vou. Laat die kinders toe om te verken en worstel, en wanneer hulle terugrapporteer 'n voorbeeld van elke ander metode vertoon voor in die klas. VRAE 1. Kon jy 'n boek balanseer op slegs 'n enkele vel papier? Nee 2. Watter vorm papier is die sterkste? Hoekom dink jy so? Die ondersoek behoort te wys dat die sterkste vorm die vorm is wat gevou of gerol word om 'n gewig te ondersteun, 'n ronde buis is. Hoofstuk 3. Versterking van materiale BESOEK Verskillende vorms vir strukture. goo.gl/Q9XLd 187

INSTRUKSIES

1. In groepe van 4, ondersoek verskillende maniere om jou

papier te gebruik om 'n boek te balanseer.

2. Kyk na die prente hieronder vir idees.

3. Gebruik 'n stukkie kleeflint as jy dit benodig.

4. Hoeveel verskillende maniere kan jy vind om 'n boek meer as

10 cm bokant die tafel of vloer te balanseer deur net 1vel A4papier

te gebruik? Jy kan dit op jou eie ofin 'n klein groepie

probeer.

5. As jy dink dat jy al die maniere uitgevind het, kies 'n lid van

jou groep om terugvoering aan die res van die klas te gee oor

die maniere wat julle gevind het.

6. Met jou onderwyser se hulp, wys elke verskillende metode

langs mekaar op 'n tafel of op die vloer voor die klas.

Onderwysersnota: Dit kan gedoen word op talle maniere, deur die

papier in 'n buis te rol en die boek op die bokant van die buis te

balanseer, of deur die vel papier in verskillende vorms met

verskillende kruis-afdelings te vou. Laat die kinders toe om te

verken en worstel, en wanneer hulle terugrapporteer 'n

voorbeeld van elke ander metode vertoon voor in die klas.

VRAE

1. Kon jy 'n boek balanseer op slegs 'n enkele vel papier?

Nee

2. Watter vorm papier is die sterkste? Hoekom dink jy so?

Die ondersoek behoort te wys dat die sterkste vorm die vorm

is wat gevou of gerol word om 'n gewig te ondersteun, 'n

ronde buis is.

Hoofstuk 3. Versterking van materiale

BESOEK

Verskillende vorms vir

strukture.

goo.gl/Q9XLd

187

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!