Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

• Rou en vervaardigde materiale het spesifieke eienskappe. • As 'n materiaal hard is, is dit sterk en moeilik om te skraap of te breek. • As 'n materiaal styfis, is dit ferm en buig nie so maklik nie. Styfis die teenoorgestelde van buigbaar. • Ander moontlikhede om materiale te beskryfis: sterk, swak, lig, swaar, waterdig en absorberend. HERSIENING 1. Pas die items hieronder met die rou en vervaardigde materiaal waarmee dit gemaak is: Rou materiaal Vervaardigde materiaal 1. Sand A. Keramiek 2. Klei B. Leer 3. Steenkool en olie C. Glas 4. Dierwol D. Papier 5. Hout en plantvesel E. Plastiek 6. Diervelle F. Materiaal 1: C 2: A 3: E 4: F 5: D 6: B 2. Wat is die term wat gebruik word vir 'n materiaal wat nie buigbaar is nie? Styf 3. Wat is die term wat gebruik word vir 'n materiaal wat nie waterdig is nie? Absorberend 184 Materie en Stowwe

4. Kies drie materiale wat jy sal gebruik om 'n hoenderhok mee te bou. Noem ten minste twee eienskappe van elke materiaal en noem hoe elke materiaal se eienskap sal help om jou hoenderhok veilig te hou van ander diere en weersomstandighede. Gebruik die spasie hie onder om 'n tabel te teken vir jou antwoorde. Materiale Eienskappe Ogiesdraad Buigbaarheid, taaiheid Houtpale Styfheid, sterkte in spanning Sinkdak metaalplate Hardheid, taaiheid Hoofstuk 2. Vastestowwe 185

4. Kies drie materiale wat jy sal gebruik om 'n hoenderhok mee te

bou. Noem ten minste twee eienskappe van elke materiaal en

noem hoe elke materiaal se eienskap sal help om jou

hoenderhok veilig te hou van ander diere en

weersomstandighede. Gebruik die spasie hie onder om 'n

tabel te teken vir jou antwoorde.

Materiale Eienskappe

Ogiesdraad Buigbaarheid, taaiheid

Houtpale Styfheid, sterkte in spanning

Sinkdak metaalplate Hardheid, taaiheid

Hoofstuk 2. Vastestowwe

185

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!