Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

2. 'n Gimnas op 'n balk 3. 'n Kind op 'n swaai 15 4. Die kabelkar is op pad na die bopunt van Tafelberg Mountain 5. 'n Valskermspringer val met 'n valskerm Hout of metaal Staalkabels Versterkte staalkabel Sintetiese tou Wanneer jy moet besluit watter materiaal gebruik moet word, is dit belangrik om die soort materiaal, die grootte van die materiaal, die vorm van die materiaal en die krag wat die materiaal sal ondervind in ag te neem. 180 Materie en Stowwe

2.4 Verskillende materiale vir dieselfde doel Die gebruik van die voorwerp bepaal die tipe materiaal waarvan dit gemaak moet word. Verbeel jou 'n fiets met houtwiele. Dink jy die wiele sal draai en so goed werk soos wat staal en rubber doen? Materiale word gekies en gebruik vir die eienskappe wat hulle het. AKTIWITEIT: Identifiseer verskillende materiale. INSTRUKSIES 1. Kyk na die verskillende stoele hieronder. Selfs stoele kan gemaak word van verskillende materiale (plastiek, hout, metaal, seil, ens) of 'n mengsel van meer as een materiaal. 2. Identifiseer die tipes materiale waarvan elke stoel gemaak is. 3. Teken aan waar die materiaal vandaan kom. Stoel 16 18 17 Materiaal wat die meeste gebruik is Waar kom die materiaal vandaan Hout Van bome Lap Van katoen en wol Plastiek Van steenkool en olie Hoofstuk 2. Vastestowwe 181

2.4 Verskillende materiale vir dieselfde doel

Die gebruik van die voorwerp bepaal die tipe materiaal waarvan dit

gemaak moet word. Verbeel jou 'n fiets met houtwiele. Dink jy die

wiele sal draai en so goed werk soos wat staal en rubber doen?

Materiale word gekies en gebruik vir die eienskappe wat hulle het.

AKTIWITEIT: Identifiseer verskillende materiale.

INSTRUKSIES

1. Kyk na die verskillende stoele hieronder. Selfs stoele kan

gemaak word van verskillende materiale (plastiek, hout,

metaal, seil, ens) of 'n mengsel van meer as een materiaal.

2. Identifiseer die tipes materiale waarvan elke stoel gemaak is.

3. Teken aan waar die materiaal vandaan kom.

Stoel

16

18

17

Materiaal wat die

meeste gebruik is

Waar kom die

materiaal vandaan

Hout Van bome

Lap Van katoen en wol

Plastiek

Van steenkool en

olie

Hoofstuk 2. Vastestowwe

181

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!