Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

of opdroog). As hulle jou geantwoord het, doen die demonstrasie en sien of hulle korrek is. Twee leerders kan die stuk materiaal vashou sodat dit 'n soort van 'n koppie of houer maak wanneer jy die water ingooi. Die res van die klas kyk toe of enige water deurkom, hoeveel en hoe vinnig dit gebeur. Hierdie soort aktiwiteite sal die idee versterk van: vra eerste 'n vraag, maak 'n voorspelling en toets dan die idee om te sien of die voorspelling korrek was. Uitbreiding: Sterkte van spanning ONDERWYSERSNOTA Dit is 'n UITBREIDING en kan gedoen word as tyd jou toelaat of as daar leerders is wat vinniger vorder as ander. Sommige situasies vereis dat materiale sterk is indien krag daarop uitgeoefen word (moet sterk drukkrag kan weerstaan) en in ander situasies moet materiale sterk genoeg wees in spanning (moet sterk trekkrag kan weerstaan). Die vertikale (regop) staalpale van die watertoring wat 'n groot gewig moet ondersteun, moet sterk wees in drukkrag om die gewig van die watertenk bo te hou. 'n Voorbeeld van sterk wees in drukkrag 12 Die tou wat die rekspronger ondersteun, moet sterk genoeg in spanning wees om te verseker dat die tou nie breek nie en die springer sy ondervinding oorleef. 178 Materie en Stowwe

'n Voorbeeld van sterk wees in spanning 13 AKTIWITEIT: Identifiseer materiale wat sterk is in spanning. INSTRUKSIES 1. In elkeen van die volgende voorstellings, identifiseer die materiaal wat sterk is in spanning (trekkragte). Voorstelling 1. 'n Persoon wat 'n plastiekinkopiesak vol kruideniersware dra 14 Materiaal wat sterk is in spanning Plastieksak Hoofstuk 2. Vastestowwe 179

'n Voorbeeld van sterk wees in spanning 13

AKTIWITEIT: Identifiseer materiale wat sterk is in

spanning.

INSTRUKSIES

1. In elkeen van die volgende voorstellings, identifiseer die

materiaal wat sterk is in spanning (trekkragte).

Voorstelling

1. 'n Persoon wat 'n plastiekinkopiesak

vol

kruideniersware dra

14

Materiaal wat sterk is in

spanning

Plastieksak

Hoofstuk 2. Vastestowwe

179

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!