Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

3. Klamp die volgende liniaal in presies dieselfde posisie vas en meet hoe ver die massa die punt van die liniaal af trek. 4. Herhaal met die laaste liniaal. RESULTATE (teken aan wat jy waargeneem en uitgevind het) Tipe liniaal a. b. c. Afstand afgebuig by die punt (cm) 1. Watter tipe liniaal het die massa die verste laat beweeg? 2. Watter tipe liniaal het die massa die minste laat beweeg? 3. Indien die massa in staat is om af te beweeg, beteken dit dat die liniaal moet buig. Ons het gesê dat die hoeveelheid wat 'n voorwerp kan buig, is sy buigbaarheid? 174 Materie en Stowwe

GEVOLGTREKKING (wat het jy geleer van die resultate) Wat het jy geleer van die ondersoek? Gee 'n antwoord vir jou oorspronklike vraag. Uit jou eie gevolgtrekking, verduidelik aan Tom hoe jy besluit het watter liniaal die buigbaarste is. Die klas was so opgewonde nadat hulle die eksperiment gedoen het om Tom raad te gee oor watter liniaal hy moet koop, dat hulle voorgestel het dat hulle 'n eksperiment doen om te toets hoe die mees buigbare liniaal reageer wanneer verskillende massas aan die punt daarvan gehang word. ONDERWYSERSNOTA Die volgende ondersoek volg op die vorige een. Dit wys dat meer vrae kan ontstaan wanneer jy 'n wetenskaplike ondersoek doen wat u kan probeer beantwoord deur 'n ander wetenskaplike ondersoek te doen. Indien die tyd u nie toelaat om die ondersoek te doen nie, kan u dit uitlaat oflater 'n klasbespreking doen oor hoe om 'n eksperiment te ontwerp om die volgende vraag te beantwoord oor hoe buigbaar een liniaal is. Die volgende eksperiment bied egter die geleentheid om 'n grafiek te teken, aangesien die doelwit van die ondersoek is om leerders te leer hoe om grafieke te teken. ONDERSOEK: Ondersoek die buigbaarheid van 'n liniaal. Apparaat (wat jy benodig het) • 30 cm buigbare liniaal • klamp • koord • enige liniaal • ses 100 g massastukke • grafiekpapier Hoofstuk 2. Vaste stowwe 175

3. Klamp die volgende liniaal in presies dieselfde posisie vas en

meet hoe ver die massa die punt van die liniaal af trek.

4. Herhaal met die laaste liniaal.

RESULTATE (teken aan wat jy waargeneem en uitgevind het)

Tipe liniaal

a.

b.

c.

Afstand afgebuig by die

punt (cm)

1. Watter tipe liniaal het die massa die verste laat beweeg?

2. Watter tipe liniaal het die massa die minste laat beweeg?

3. Indien die massa in staat is om af te beweeg, beteken dit dat

die liniaal moet buig. Ons het gesê dat die hoeveelheid wat 'n

voorwerp kan buig, is sy buigbaarheid?

174 Materie en Stowwe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!