Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Die storie van papier ONDERWYSERSNOTA Stel die onderwerp bekend deur die rol wat papier in die allerdaagse lewe speel uit te lig. Laat die leerders 'n lys saamstel van voorwerpe wat van papier gemaak word. Hoe voel hulle oor geraamde foto's van hulle geliefdes? Vra hulle waar papier vandaan kom. Laat hulle die storie hieronder lees en die vrae beantwoord. Kan jy jou 'n wêreld voorstel sonder papier? Daar sal geen boeke, koerante, tydskrifte en selfs 'n vel musiek wees wanneer jy 'n klavier wil speel nie. Geen papier beteken geen papier kosetikette of papierverpakking nie. Nie eens toiletpapier of kombuishanddoeke nie. Boeke word gemaak van papier. Toiletpapier is gemaak van papier. 7 Papier is 'n baie belangrike materiaal in ons lewens vandag. Kom ons vind uit hoe papier gemaak is. Papier word gemaak van hout en plantvesels van bome wat groei in plantasies reg oor die wêreld. 'n Boom word geplant. 8 'n Plantasie van bome om papier te maak. 9 158 Materie en Stowwe

VRAE 1. Watter rou materiaal word gebruik vir die maak van papier? Plantvesels ONDERWYSERSNOTA U kan as byvoeging by die volgende aktiwiteit met ander bronne van papiermeule soos Sappi- en Mondi-brojures oor die papiervervaardigingsproses vir die leerders kry. 'n Velduitstappie met die Thunderbolt Kids! Die Thunderbolt Kids het nou van papier in hulle klas geleer. Tom wou meer weet oor hoe papier van plantvesels van bome gemaak word. Dus het die Thunderbolt Kids besluit om 'n papiermeule te gaan besoek om meer te leer van die lewensiklus van papiervervaardiging. Hulle is elkeen 'n diagram gegee om te help om die papiervervaardigingsproses te verduidelik. Jy het ook 'n afskrif van die diagram ontvang. Die prosesse wat plaasvind by elke stadium is aan die Thunderbolt Kids by die meule verduidelik en Tom het notas daaroor afgeneem. Jy sal sy notas onder elke stadium sien. Maak seker dat jy dit ook lees! ONDERWYSERSNOTA Leerders sukkel oor die algemeen met 'n vloeidiagram - die konsep dat die een ding na die ander gebeur. Onderwysers moet werklik die konsep baie versigtig verduidelik en wys leerders dat 'n vloeidagram elkeen van die stappe in die proses kan uitwys in die volgorde wat dit gebeur. Dit sal goed wees as die leerders na die vloeidiagram kan kyk terwyl u deur die meegaande notas gaan. Hulle kan dan die notas selflees en elke nota pas by die prent wat dit beskryf. Hoofstuk 2. Vastestowwe 159

VRAE

1. Watter rou materiaal word gebruik vir die maak van

papier?

Plantvesels

ONDERWYSERSNOTA

U kan as byvoeging by die volgende aktiwiteit met ander bronne

van papiermeule soos Sappi- en Mondi-brojures oor die

papiervervaardigingsproses vir die leerders kry.

'n Velduitstappie met die Thunderbolt Kids!

Die Thunderbolt Kids het nou van papier in hulle klas geleer. Tom

wou meer weet oor hoe papier van plantvesels van bome gemaak

word. Dus het die Thunderbolt Kids besluit om 'n papiermeule te

gaan besoek om meer te leer van die lewensiklus van

papiervervaardiging.

Hulle is elkeen 'n diagram gegee om te help om die

papiervervaardigingsproses te verduidelik. Jy het ook 'n afskrif van

die diagram ontvang. Die prosesse wat plaasvind by elke stadium

is aan die Thunderbolt Kids by die meule verduidelik en Tom het

notas daaroor afgeneem. Jy sal sy notas onder elke stadium sien.

Maak seker dat jy dit ook lees!

ONDERWYSERSNOTA

Leerders sukkel oor die algemeen met 'n vloeidiagram - die

konsep dat die een ding na die ander gebeur. Onderwysers moet

werklik die konsep baie versigtig verduidelik en wys leerders dat 'n

vloeidagram elkeen van die stappe in die proses kan uitwys in die

volgorde wat dit gebeur. Dit sal goed wees as die leerders na die

vloeidiagram kan kyk terwyl u deur die meegaande notas gaan.

Hulle kan dan die notas selflees en elke nota pas by die prent wat

dit beskryf.

Hoofstuk 2. Vastestowwe

159

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!