Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Kyk na die prente in die volgende aktiwiteit wat die rou materiaal wys en die vervaardigde materiaal waarvan elkeen gemaak is. Rou en vervaardigde materiale het verskillende eienskappe. AKTIWITEIT: Beskryf die eienskappe van rou en vervaardigde materiale. ONDERWYSERSNOTA Foto's word voorsien, maar dit sal die beste wees as uvan die werklike materiale soos nat klei en 'n gebakte pot klaskamer toe kan bring. INSTRUKSIES 1. Onder is daar prente van die rou materiaal en die vervaardigde produk wat gemaak is van die rou materiaal. 2. Bestudeer die prente en vergelyk die eienskappe van die rou materiaal en daarna die vervaardigde materiaal nadat dit geprosesseer is. Diervelle (huide) word gebruik om leer te maak. Beskryf die eienskappe van koeie se huide: 154 Materie en Stowwe Stewels word gemaak van leer. Beskryf die eienskappe van die leer:

Wol van skape word gebuik om klere te maak. Beskryf die eienskappe van skaapwol: Klei word gevorm in potte. 2 'n Kleipot Beskryf die eienskappe van klei: Sand word gebruik om glas te maak. 3 Beskryf die eienskappe van die sand: Wol word gespin en gekleur om drade te maak en sal in klere omskep word deur dit te brei. Beskryf die eienskappe van geprosesseerde wol: Beskryf die eienskappe van 'n keramiekpot: Glas word gemaak van 70% sand wat verhit is tot baie hoë temperature. Beskryf die eienskappe van glas: Ons weet dat materiale gebruik word om verskillende voorwerpe te maak. Jy het nou geleer dat sommige materiale rou of natuurlike materiale en ander vervaardigde of mensgemaakte materiale genoem word. Ons kan stowwe groepeer volgens hulle gebruik. Die groepering van stowwe word genoem klassifisering. Hoofstuk 2. Vastestowwe 155

Wol van skape word gebuik

om klere te maak.

Beskryf die eienskappe van

skaapwol:

Klei word gevorm in potte. 2 'n Kleipot

Beskryf die eienskappe van

klei:

Sand word gebruik om glas

te maak. 3

Beskryf die eienskappe van

die sand:

Wol word gespin en gekleur

om drade te maak en sal in

klere omskep word deur dit

te brei.

Beskryf die eienskappe van

geprosesseerde wol:

Beskryf die eienskappe van

'n keramiekpot:

Glas word gemaak van 70%

sand wat verhit is tot baie

hoë temperature.

Beskryf die eienskappe van

glas:

Ons weet dat materiale gebruik word om verskillende voorwerpe

te maak. Jy het nou geleer dat sommige materiale rou of

natuurlike materiale en ander vervaardigde of mensgemaakte

materiale genoem word. Ons kan stowwe groepeer volgens hulle

gebruik. Die groepering van stowwe word genoem klassifisering.

Hoofstuk 2. Vastestowwe

155

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!