Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

2 Vastestowwe 150 SLEUTELVRAE • Van watter soorte materiale word vaste voorwerpe gemaak? • Wat is die verskil tussen rou en vervaardigde materiale? • Waar kom rou materiale vandaan? • Is sand regtig van glas gemaak? In die vorige hoofstuk het ons na materiale om ons gekyk en hoe hulle 'n vaste stof, vloeistof of gas kan wees. Nou gaan ons van nader na vaste stowwe kyk. ONDERWYSERSNOTA In CAPS is daar 2weke (7 uur) aan hierdie afdeling toegewys. Dit mag egter meer tyd verg - moontlik 3weke. Die volgende hoofstuk wat handel oor die "Versterking van materiale" kan moontlik in minder as die voorgeskrewe 2 weke afgehandel word - moontlik in 1week. 'n Voorstel is dus dat meer tyd aan hierdie hoofstuk en minder aan die volgende een gespandeer word. Daar is ook sommige aktiwiteite in hierdie hoofstuk wat as herhaling gesien kan word, dus as daar nie genoeg tyd vir almal is nie is dit aanvaarbaar om net een te kies. 2.1 Vastestowwe is oral om ons Amper alles om ons is van materiale gemaak. Die skoene wat jy dra, die pen waarmee jy skryf, die glas waaruit jy drink, selfone, 'n sokkerbal, al jou speelgoed, en die stoel waarin jy sit, is almal van materiale gemaak.

AKTIWITEIT: Die ondersoek van materiale waarvan voorwerpe gemaak is. INSTRUKSIES 1. Bestudeer die voorwerp hieronder en beantwoord die vrae wat volg. VRAE 1. Wat word die voorwerp genoem en waarvoor word dit gebruik? 'n Potloodsakkie word gebruik om jou skryfbehoeftes in te hou. 2. Van watter materiaal is die voorwerp gemaak? Lap 3. Dink jy dat hierdie 'n goeie materiaal vir die maak van hierdie voorwerp is? Gee 'n rede vir jou antwoord. Leerder-spesifieke antwoord - gaan hul vermoë na om 'n aanvaarbare rede te gee om hul antwoord te staaf. 4. Kan jy 'n ander tipe materiaal voorstel wat gebruik kan word om hierdie voorwerp te vervaardig? Dink jy hierdie materiaal sal beter werk? Gee 'n rede vir jou antwoord. Leerder-spesifieke antwoord - 'n moontlike materiaal wat gebruik kan word om dit te maak is plastiek, wat byvoorbeeld sterker kan wees. 5. Die voorwerp het 'n ritssluiter. Wat is die doel van 'n ritssluiter? Om die sakkie oop en toe te maak. Hoofstuk 2. Vastestowwe 151

AKTIWITEIT: Die ondersoek van materiale waarvan

voorwerpe gemaak is.

INSTRUKSIES

1. Bestudeer die voorwerp hieronder en beantwoord die vrae

wat volg.

VRAE

1. Wat word die voorwerp genoem en waarvoor word dit

gebruik?

'n Potloodsakkie word gebruik om jou skryfbehoeftes in te

hou.

2. Van watter materiaal is die voorwerp gemaak?

Lap

3. Dink jy dat hierdie 'n goeie materiaal vir die maak van hierdie

voorwerp is? Gee 'n rede vir jou antwoord.

Leerder-spesifieke antwoord - gaan hul vermoë na om 'n

aanvaarbare rede te gee om hul antwoord te staaf.

4. Kan jy 'n ander tipe materiaal voorstel wat gebruik kan word

om hierdie voorwerp te vervaardig? Dink jy hierdie materiaal

sal beter werk? Gee 'n rede vir jou antwoord.

Leerder-spesifieke antwoord - 'n moontlike materiaal wat

gebruik kan word om dit te maak is plastiek, wat byvoorbeeld

sterker kan wees.

5. Die voorwerp het 'n ritssluiter. Wat is die doel van 'n

ritssluiter?

Om die sakkie oop en toe te maak.

Hoofstuk 2. Vastestowwe

151

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!