Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

AKTIWITEIT: Om die watersiklus te teken. INSTRUKSIES- 1. Voltooi die watersiklus deur die ontbrekende woorde in die gegewe spasies in te vul. 2. Gebruik die watersiklus om in jou eie woorde te verduidelik hoe reën vorm. Skryf jou antwoord hieronder neer. SLEUTELBEGRIPPE • Materie is alles om ons • Materiale is materie wat gebruik word om iets te maak 146 Materie en Stowwe

• Vaste stowwe is materie wat 'n vaste vorm het. • Vloei stowwe is materie wat vloei, gegiet kan word, en die vorm van 'n houer sal aanneem. • Gasse is meestal onsigbaar, neem die vorm van die houer aan en sprei uit /vloei in ruimte in. • ‘nVerandering in toestand word veroorsaak deur materie te verhit of af te koel. • Die toevoeging van hitte tot materie veroorsaak dat vaste stowwe na vloeistowwe verander, en vloeistowwe na gasse verander. • Die verwydering van hitte vanaf materie veroorsaak dat gasse na vloeistowwe verander, en vloeistowwe na vastestowwe verander. • Water verdamp, kondenseer, vries en smelt in die watersiklus HERSIENING 1. Lys die drie toestande van materie. Vaste stof, vloeistof, gas. 2. Beskryf wat gebeur met soliede ys wanneer dit verhit word. Die temperatuur styg, wat veroorsaak dat die vaste stof smelt. 3. Hieronder is die definisies van elkeen van die drie toestande van materie. Hulle is in die verkeerde volgorde geplaas. Vind die korrekte letter wat by elke getal pas, en verbind die korrekte pare met lyne. 1. Het 'n definitiewe vorm en neem definitiewe ruimte op die oppervlak op 2. Het geen definitiewe vorm nie en sprei uit in die beskikbare spasie 3. Het geen geen definitiewe vorm nie, en neem die vorm van die houer aan A. Vloeistof B. Vaste stof C. Gas Hoofstuk 1. Materiale rondom ons 147

AKTIWITEIT: Om die watersiklus te teken.

INSTRUKSIES-

1. Voltooi die watersiklus deur die ontbrekende woorde in die

gegewe spasies in te vul.

2. Gebruik die watersiklus om in jou eie woorde te verduidelik

hoe reën vorm. Skryf jou antwoord hieronder neer.

SLEUTELBEGRIPPE

• Materie is alles om ons

• Materiale is materie wat gebruik word om iets te maak

146 Materie en Stowwe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!