Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

WAARNEMINGS Stof Botter/margarien Sjokolade/was Ysblokkies/roomys VRAE Opstelling vir die ondersoek. Waarneming voor verhitting Wat gebeur het tydens verhitting Wat gebeur het na afkoeling 1. Wat het gebeur toe die vaste stowwe deu die kers verhit is? Hulle het gesmelt 2. Wat het met die stowwe gebeur toe hulle weer afgekoel is? Hulle het gesolidifiseer. 3. Het die roomys weer gesolidifiseer, of het dit 'n vloeistof gebly? Nee, die roomys behoort nie weer te gesolidifiseer het indien dit nie weer terug in die vrieskas geplaas is nie. 138 Materie en Stowwe

ONDERWYSERSNOTA Verduidelik aan die leerders dat die roomys by 'n laer temperatuur as die botter en sjokolade sal solidifiseer. Dit is omdat hierdie drie stowwe verskillende vriespunte (vriestemperature) het. Ons het gesien dat vastestowwe wat gesmelt het weer gesolidifiseer kan word. Die proses kan dus omgekeer word deur hitte weg te neem. Kom ons hersien wat ons uit die storie van Mashadu en die aktiwiteite tot dusver geleer het. Ons het 'n paar groot woorde geleer wat 'n mens nogal deurmekaar kan maak! ONDERWYSERSNOTA Sjokolade wat op 'n warm oppervlak smelt. 8 Omkeerbaarheid is 'n moeilike konsep waarmee selfs hoërskoolleerders sukkel. Dit is 'n proses wat in beide rigtings kan plaasvind afhangende van (in hierdie geval) of hitte toegevoeg of weggeneem word. Ongelukkig word energie eers in termyn 3 bespreek, en dus is dit in hierdie stadium voldoende vir leerders om te weet dat die proses omgekeer kan word, en dat dit verklaar kan word deur te sê dat hitte toegevoeg of verwyder word. Hierdie konsepte behoort in die leerders se verwysingsraamwerke te wees. Hier is 'n opsomming van die verskillende toestandsveranderinge: Verandering van toestand Vastestof na 'n vloeitof Verhitting of afkoeling? Ons noem die proses Verhitting Smelting Vloeistof na 'n gas Verhitting Verdamping Hoofstuk 1. Materiale rondom ons BESOEK Die wetenskap van sjokolade. goo.gl/BMB6g 139

ONDERWYSERSNOTA

Verduidelik aan die leerders dat die roomys by

'n laer temperatuur as die botter en sjokolade sal solidifiseer. Dit is

omdat hierdie drie stowwe verskillende vriespunte (vriestemperature)

het.

Ons het gesien dat vastestowwe

wat gesmelt het weer

gesolidifiseer kan word. Die

proses kan dus omgekeer word

deur hitte weg te neem.

Kom ons hersien wat ons uit die

storie van Mashadu en die

aktiwiteite tot dusver geleer het.

Ons het 'n paar groot woorde

geleer wat 'n mens nogal

deurmekaar kan maak!

ONDERWYSERSNOTA

Sjokolade wat op 'n warm

oppervlak smelt. 8

Omkeerbaarheid is 'n moeilike konsep waarmee selfs hoërskoolleerders

sukkel. Dit is 'n proses wat in beide rigtings kan

plaasvind afhangende van (in hierdie geval) of hitte toegevoeg of

weggeneem word. Ongelukkig word energie eers in termyn 3

bespreek, en dus is dit in hierdie stadium voldoende vir leerders

om te weet dat die proses omgekeer kan word, en dat dit verklaar

kan word deur te sê dat hitte toegevoeg of verwyder word. Hierdie

konsepte behoort in die leerders se verwysingsraamwerke te wees.

Hier is 'n opsomming van die verskillende toestandsveranderinge:

Verandering van

toestand

Vastestof na 'n

vloeitof

Verhitting of

afkoeling?

Ons noem die

proses

Verhitting Smelting

Vloeistof na 'n gas Verhitting Verdamping

Hoofstuk 1. Materiale rondom ons

BESOEK

Die wetenskap van

sjokolade.

goo.gl/BMB6g

139

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!