Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

BESOEK Die maak van roomys in groot hoeveelhede om in winkels te verkoop (video). goo.gl/JQjEO Die stoom wat uit die ketel kom is verskriklik warm en jy kan dit nie sien nie. Die stoom koel vinnig af en vorm klein druppels in die lug. Hierdie klein druppels is sigbaar en vorm die "wolk" wat jy sien. Wanneer hierdie klein druppels die spieël tref, koel hulle nog meer af en vorm groter druppels wat 'n mens op die spieël kan sien vorm. Ons sê die stoom het gekondenseer om water te vorm. Die verandering in toestand is vanaf die gastoestand na die vloeistoftoestand. Kondensasie vind plaas wanneer hitte verwyder word. Wanneer jy 'n glas gevul met houe water op die tafel los, vorm klein druppels aan die buitekant van die glas. Dit gebeur omdat daar waterdamp in die lug is wat afkoel as dit naby die glas is. Die waterdamp in die lug rondom die glas kondenseer soos dit vanaf 'n gas na 'n vloeistof verander, en vorm dan klein druppels wat jy kan sien. Waterdruppels aan die buitekant van 'n koue glas. Ons weet dat stowwe op temperatuurveranderings rondom hulle reageer. Maar waar gebruik ons dit wat ons geleer het in ons alledaagse lewe? Kom ons kyk hoe melk op 'n lae temperatuur reageer. Roomys is gevriesde melk en room. 7 134 Materie en Stowwe

ONDERWYSERSNOTA Die volgende aktiwiteit kan gedoen word met behulp van die video oor hoe roomys gemaak word. Indien unie toegang tot die video het nie, volg dan die instruksies om die roomys te maak. Die onderwyser kan die roomys voor die klas maak, en dan oornag in 'n vrieskas by die skool laat. AKTIWITEIT: Kom ons maak roomys! MATERIALE (wat benodig word) • 'n elektriese menger • tweelite-houer met deksel • 3 ryp piesangs • 2 koppies vars room • 2 koppies melk • 1 teelepel vanieljegeursel • 1 2 koppie suiker INSTRUKSIES 1. Kyk na die video oor die maak van roomys. As jy nie toegang tot die videos het nie, moenie bekommerd wees nie! Ons gaan dit nou self maak. 2. Om die roomys te maak, sny die 3piesangs in stukkies. 3. Sit die piesangs in 'n elektriese menger. 4. Gooi die vars room en die melk in die menger. 5. Voeg die vanieljegeursel by. 6. Voeg die suiker by. 7. Jy kan enige ander geure wat jy sou wou by die roomys voeg, byvoorbeeld sjokoladestukkies of aarbeie. 8. Prop die menger in en skakel dit aan. Moenie vergeet om die deksel op die menger te plaas nie! 9. Meng vir omtrent 1 minuut. Hoofstuk 1. Materiale rondom ons BESOEK Maak jou eie roomys in 'n menger (video) goo.gl/MzQAh 135

BESOEK

Die maak van roomys

in groot hoeveelhede

om in winkels te

verkoop (video).

goo.gl/JQjEO

Die stoom wat uit die ketel kom is verskriklik warm en jy kan dit nie

sien nie. Die stoom koel vinnig af en vorm klein druppels in die lug.

Hierdie klein druppels is sigbaar en vorm die "wolk" wat jy sien.

Wanneer hierdie klein druppels die spieël tref, koel hulle nog meer

af en vorm groter druppels wat 'n mens op die spieël kan sien

vorm. Ons sê die stoom het gekondenseer om water te vorm. Die

verandering in toestand is vanaf die gastoestand na die

vloeistoftoestand. Kondensasie vind plaas wanneer hitte verwyder

word.

Wanneer jy 'n glas gevul met houe water op die tafel los, vorm

klein druppels aan die buitekant van die glas. Dit gebeur omdat

daar waterdamp in die lug is wat afkoel as dit naby die glas is. Die

waterdamp in die lug rondom die glas kondenseer soos dit vanaf 'n

gas na 'n vloeistof verander, en vorm dan klein druppels wat jy kan

sien.

Waterdruppels aan die buitekant van 'n koue glas.

Ons weet dat stowwe op temperatuurveranderings rondom hulle

reageer. Maar waar gebruik ons dit wat ons geleer het in ons

alledaagse lewe? Kom ons kyk hoe melk op 'n lae temperatuur

reageer.

Roomys is gevriesde melk en room. 7

134 Materie en Stowwe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!