Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

AKTIWITEIT: Verhitting en afkoeling veroorsaak toestandsveranderinge. MATERIALE (wat benodig word) • ketel • water as vloeistof • glas of spieël • handskoene of handdoek INSTRUKSIES (wat jy moet doen) 1. Hierdie aktiwiteit kan redelik gevaarlik wees, aangesien jy jouself met die warm water kan brand. Dus gaan jou onderwyser dit aan jou demonstreer. 2. Kook die water in 'n ketel. 3. Plaas 'n glas of spieël 30 cm bo die kokende ketel (dra handskoene gemaak van 'n dik materiaal of gebruik 'n handdoek om verbranding te verhoed). 4. Jou onderwyser sal jou dan laat naderkom om te sien wat aan die gebeur is. Maak seker dat jy na die spieël kyk. ONDERWYSERSNOTA Daar is dikwels 'n miskonsepsie tussen kook en verdamping. Water hoef nie te kook om te verdamp nie. Selfs koue water kan verdamp by kamertemperatuur. Wees versigtig om nie hierdie miskonsepsie in hierdie aktiwiteit te laat inglip nie. Wat eerder hier gedemonstreer word, is kondensasie. Die stoom is nie sigbaar soos dit uit die ketel kom nie. Die stoom is eintlik net by die ketel se tuit wanneer dit net uitkom, en is baie warm. Die "wolk" wat gesien kan word, is eintlik wanneer die stoom alreeds begin afkoel en kondenseer om water te vorm, in klein druppels wat sigbaar is. Hierdie is nie 'n gas nie, maar klein waterdruppels in die lug. Die gebruik van die spieël is om die kondensasieproses te versnel, en ook om te wys wat hier gebeur. Hierdie aktiwiteit demonstreer koking en kondensasie, nie verdamping nie. 132 Materie en Stowwe

VRAE 1. Watter verandering van fase het plaasgevind toe die water gekook het? Water na gas 2. Jy kan nie eintlik die stoom sien nie. Die stoom is verskriklik warm, en koel vinnig af om klein druppels in die lug te vorm. Wat word die proses genoem wanneer die stoom in klein waterdruppels verander? Kondensasie. Verdamping vind plaas wanneer hitte tot die vloeistof toegevoeg word. Dit beteken dat die water van die vloeistof na die gastoestand verander. Ons hang nat klere uit om in die son droog te word. Hulle droog uit soos die water verdamp. 6 Hoofstuk 1. Materiale rondom ons 133

AKTIWITEIT: Verhitting en afkoeling veroorsaak

toestandsveranderinge.

MATERIALE (wat benodig word)

• ketel

• water as vloeistof

• glas of spieël

• handskoene of handdoek

INSTRUKSIES (wat jy moet doen)

1. Hierdie aktiwiteit kan redelik gevaarlik wees, aangesien jy

jouself met die warm water kan brand. Dus gaan jou

onderwyser dit aan jou demonstreer.

2. Kook die water in 'n ketel.

3. Plaas 'n glas of spieël 30 cm bo die kokende ketel (dra

handskoene gemaak van 'n dik materiaal of gebruik 'n

handdoek om verbranding te verhoed).

4. Jou onderwyser sal jou dan laat naderkom om te sien wat aan

die gebeur is. Maak seker dat jy na die spieël kyk.

ONDERWYSERSNOTA

Daar is dikwels 'n miskonsepsie tussen kook en verdamping. Water

hoef nie te kook om te verdamp nie. Selfs koue water kan verdamp

by kamertemperatuur. Wees versigtig om nie hierdie miskonsepsie

in hierdie aktiwiteit te laat inglip nie. Wat eerder hier

gedemonstreer word, is kondensasie. Die stoom is nie sigbaar soos

dit uit die ketel kom nie. Die stoom is eintlik net by die ketel se tuit

wanneer dit net uitkom, en is baie warm. Die "wolk" wat gesien kan

word, is eintlik wanneer die stoom alreeds begin afkoel en

kondenseer om water te vorm, in klein druppels wat sigbaar is.

Hierdie is nie 'n gas nie, maar klein waterdruppels in die lug. Die

gebruik van die spieël is om die kondensasieproses te versnel, en

ook om te wys wat hier gebeur. Hierdie aktiwiteit demonstreer

koking en kondensasie, nie verdamping nie.

132 Materie en Stowwe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!