Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

'n Zebra Wolke in die lug 2 Hoendereiers in 'n nes 3 'n Vuur wat brand 4 'n Tropiese vis 5 Muf wat op 'n suurlemoen groei Dis is nie altyd maklik om te besluit ofiets lewend of nie-lewend is nie. Dikwels kan goed wat lyk asof dit nie-lewend is, weer lewendig word. Ander dinge soos riviere en grond is nie-lewende dinge, maar mense sê dat die "grond lewend" is of hulle praat van die "lewende waters" omdat daar so baie lewende dinge in die grond en water bly. Dit kan ’n mens ’n bietjie deurmekaar maak, nè? Kyk mooi na die lewende dinge in die foto's. Wat is dieselfde in AL 6 Lewe en Lewenswyse 6

die foto's? Miskien iets wat almal DOEN? ONDERWYSERSNOTA 1. Hierdie eenheid word met 'n klasbespreking ingelei. Moedig jou leerders aan om deel te neem deur verskillende leerders te vra om hul opinies te gee oor wat lewende en nie-lewende dinge is. Gebruik die wit- of swartbord om al die konsepte wat hulle noem neer te skryf. 2. Vra jou leerders om al die lewende dinge om hulle en by die huis te noem. 3. Bespreek die verskil in terminologie wanneer ’n mens van iets praat wat nie-lewend is en iets wat dood is. 4. Voorbeeldvrae: • Wat beteken dit om lewendig te wees? • Is alle lewende dinge diere? Wat het plante en diere nodig om te lewe? (water, kos, lug, ens.) • Watter sewe dinge het alle lewende dinge in gemeen? Laat leerders die foto's bestudeer en die sewe lewensprosesse identifiseer. Laat hulle dit in hul eie woorde verduidelik. Moedig leerders aan om 'n akroniem uit te dink wat hulle sal help om die lewensprosesse te onthou. Byvoorbeeld: B=Beweging V=Voortplanting S=Sensoriese waarneming A=Asemhaling V=Voeding U=Uitskeiding G=Groei Wat spel dit? Hoofstuk 1. Lewende en nie-lewende dinge 7

'n Zebra Wolke in die lug 2

Hoendereiers in 'n nes 3 'n Vuur wat brand 4

'n Tropiese vis 5 Muf wat op 'n suurlemoen groei

Dis is nie altyd maklik om te besluit ofiets lewend of nie-lewend is

nie. Dikwels kan goed wat lyk asof dit nie-lewend is, weer

lewendig word. Ander dinge soos riviere en grond is nie-lewende

dinge, maar mense sê dat die "grond lewend" is of hulle praat van

die "lewende waters" omdat daar so baie lewende dinge in die

grond en water bly. Dit kan ’n mens ’n bietjie deurmekaar maak, nè?

Kyk mooi na die lewende dinge in die foto's. Wat is dieselfde in AL

6 Lewe en Lewenswyse

6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!