Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

BESOEK Video oor gasse. goo.gl/sf9TG AKTIWITEIT: Leer van gasse van prentjies af. INSTRUKSIES 1. Bestudeer die prentjies hieronder. Elke prentjie wys 'n verskillende eienskap van 'n gas. 2. Die eienskappe is gelys in die eerste kolom van die aktiwiteit hieronder. Besluit watter prentjie die eienskap wys, en maak 'n langs dié prentjie. Maak 'n onder die regte prentjie vir elke eienskap. 3. Die eerste een is reeds vir jou gedoen. Eienskap geïllustreer 'n Gas beweeg sonder dat iets dit hoef te stoot – dit versprei vanself deur die lug. 'n Gas het geen definitiewe vorm nie en vul die houer waarin dit is. 'n Gas kan saamgedruk word om 'n kleiner ruimte te vul. regmerk Die vergelyking van vastestowwe, vloeistowwe en gasse met mekaar. regmerk Die toestande van materie is vaste stowwe, vloeistowwe en gasse. Ons het hierdie drie toestande van materie sorgvuldig ondersoek. 124 Materie en Stowwe

Hier is die opsomming: Vaste stowwe Vloeistowwe Gasse Het 'n definitiewe vorm Beset 'n definitiewe ruimte Het nie 'n definitiewe vorm nie Beset 'n definitiewe ruimte Het nie 'n definitiewe vorm nie Vloei nie Kan vloei Kan vloei Groot rotse is vaste stowwe. VRAE Melk en lemoensap is vloeistowwe. Neem al die ruimte op wat beskikbaar is Hierdie ballonne is gevul met heliumgas. Op die voorblad vir Materie en Materiale, sal jy sien dat die Thunderbolt Kids by die bouterrein van 'n sokkerstadion is. Kan jy sien dat Sophie 'n skinkbord met verversings vir hulle neem? Op haar skinkbord is daar verversings in verskillende toestande van materie. Identifiseer die toestand van materie waarin elke verversing is. Roomys: vaste stof Sap: vloeistof Stoom van die tee: gas Ys in water: vaste stof In die volgende aktiwiteit gaan ons voorbeelde van verskillende stowwe bestudeer, en hulle sorteer as vaste stowwe, vloeistowwe en gasse. Hoofstuk 1. Materiale rondom ons BESOEK 'n Prettige spel oor vaste stowwe, vloeistowwe en gasse. goo.gl/9PcF6 125

Hier is die opsomming:

Vaste stowwe Vloeistowwe Gasse

Het 'n definitiewe

vorm

Beset 'n

definitiewe ruimte

Het nie 'n

definitiewe vorm

nie

Beset 'n

definitiewe ruimte

Het nie 'n

definitiewe vorm

nie

Vloei nie Kan vloei Kan vloei

Groot rotse is

vaste stowwe.

VRAE

Melk en

lemoensap is

vloeistowwe.

Neem al die ruimte

op wat beskikbaar

is

Hierdie ballonne is

gevul met

heliumgas.

Op die voorblad vir Materie en Materiale, sal jy sien

dat die Thunderbolt Kids by die bouterrein van 'n

sokkerstadion is. Kan jy sien dat Sophie 'n skinkbord

met verversings vir hulle neem? Op haar skinkbord is daar

verversings in verskillende toestande van materie. Identifiseer

die toestand van materie waarin elke verversing is.

Roomys: vaste stof

Sap: vloeistof

Stoom van die tee: gas

Ys in water: vaste stof

In die volgende aktiwiteit gaan ons voorbeelde van verskillende

stowwe bestudeer, en hulle sorteer as vaste stowwe, vloeistowwe

en gasse.

Hoofstuk 1. Materiale rondom ons

BESOEK

'n Prettige spel oor

vaste stowwe,

vloeistowwe en gasse.

goo.gl/9PcF6

125

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!