Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Hoe 'n struktuur aanmekaar gesit of gebou word hang af van die tipe materiaal wat gebruik word. AKTIWITEIT: Ondersoek strukture. INSTRUKSIES 1. Werk in pare. 2. Kyk na die foto's van strukture hierbo. 3. Bespreek elke foto met jou maat. 4. Kyk na die vorm, grootte van die struktuur en die materiale wat gebruik is om dit te bou. (Gebruik S, M, Len XL om die groottes te beskryf soos jy in die vorige aktiwiteit met diere gedoen het.) 5. Teken jou bevindinge aan in die tabel wat voorsien is. Watertoring L Grootte van die struktuur. Vorms in die struktuur gebruik. Driehoeke, reghoeke Eier in 'n dop S Ovaal Brug XL Boog, driehoeke, kolomme Voëlhok L Reghoeke Kom ons leer meer oor verskillende strukture. 104 Lewe en Lewenswyse Materiale in die struktuur gebruik. Metaal Kalsiumneerslag (leerders hoef dit nie te weet nie, die onderwyser sal hier moet help) Metaal en beton Metaal en plastiekbasis

Dop- en raamstrukture Dopstrukture hou meestal goed in en/of beskerm die inhoud. 'n Voëleier beskerm die klein kuikentjie wat binne-in groei. 'n Motor beskerm sy passasiers. 'n Pot hou kos binne. 'n Raamstruktuur gee ondersteuning. Daar is 'n raamstruktuur binne-in jou liggaam. Jou geraamte ondersteun jou liggaam. Jou knieë en elmboë is plekke waar bene bymekaar kom. 'n Raamstruktuur moet 'n gewig op die regte plekke dra sodat dit nie ineenstort of omval nie. Rame word van verbindingsbalke en lasse gemaak. Die verbindingsbalke is lang dele en die lasse is waar die verbindingsbalke bymekaar kom. Soms kan langer buise verbind om driehoeke te vorm. Die buise word verbindingsbalke genoem. Waar die buise bymekaar kom, word die las genoem. VRAE 1. Noem twee soorte strukture. 2. Wat is die verskil tussen 'n dop- en 'n raamstruktuur? 3. Watter soort funksies verrig dop- en raamstrukture? a. Funksies van dopstrukture b. Funksies van raamstrukture Ontwerp 'n diereskuiling ONDERWYSERSNOTA Leerders moet navorsing doen, en 'n ontwerp en 'n skets maak vir 'n diereskuiling. Dit is die eerste keer wat leerders 'n Tegnologie-aktiwiteit doen waar hulle die Tegnologiese Ontwerpsproses moet volg. Hulle voltooi egter nie die hele proses nie (bv maak en evalueer) aangesien dit baie moeilik vir 'n eerste keer sou wees. Later in die jaar sal hulle in ander afdelings die proses verder neem en hul produkte maak. Vir elke Tegnologieprojek bou jy in die stadium aan hul vaardighede en versterk jy die Hoofstuk 5. Strukture vir diereskuilings BESOEK Hoe sterk 'n eierdop is (video). goo.gl/ZLl1d 105

Dop- en raamstrukture

Dopstrukture hou meestal goed in en/of beskerm die inhoud.

'n Voëleier beskerm die klein kuikentjie wat binne-in groei. 'n Motor

beskerm sy passasiers. 'n Pot hou kos binne.

'n Raamstruktuur gee ondersteuning. Daar is 'n raamstruktuur

binne-in jou liggaam. Jou geraamte ondersteun jou liggaam. Jou

knieë en elmboë is plekke waar bene bymekaar kom.

'n Raamstruktuur moet 'n gewig op die regte plekke dra sodat dit

nie ineenstort of omval nie.

Rame word van verbindingsbalke en lasse gemaak. Die

verbindingsbalke is lang dele en die lasse is waar die

verbindingsbalke bymekaar kom. Soms kan langer buise verbind

om driehoeke te vorm. Die buise word verbindingsbalke genoem.

Waar die buise bymekaar kom, word die las genoem.

VRAE

1. Noem twee soorte strukture.

2. Wat is die verskil tussen 'n dop- en 'n raamstruktuur?

3. Watter soort funksies verrig dop- en raamstrukture?

a. Funksies van dopstrukture

b. Funksies van raamstrukture

Ontwerp 'n diereskuiling

ONDERWYSERSNOTA

Leerders moet navorsing doen, en 'n ontwerp en 'n skets maak vir 'n

diereskuiling. Dit is die eerste keer wat leerders 'n

Tegnologie-aktiwiteit doen waar hulle die Tegnologiese

Ontwerpsproses moet volg. Hulle voltooi egter nie die hele proses

nie (bv maak en evalueer) aangesien dit baie moeilik vir 'n eerste

keer sou wees. Later in die jaar sal hulle in ander afdelings die

proses verder neem en hul produkte maak. Vir elke Tegnologieprojek

bou jy in die stadium aan hul vaardighede en versterk jy die

Hoofstuk 5. Strukture vir diereskuilings

BESOEK

Hoe sterk 'n eierdop is

(video).

goo.gl/ZLl1d

105

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!