Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

'n Natuurlike byekorfin 'n boom. 2 Meerkatte grawe ook gate en groot netwerke tonnels onder die grond waarin hulle bly. 3 'n Spinnekop se web tussen die takkies van 'n plant. 4 Mensgemaakte skuilings Klein knaagdiere soos eekhorings, hase, muise en molle grawe gate in die grond of onder stompe en rotse vir skuiling. Hierdie gate vorm 'n ondergrondse netwerk van tonnels waarin die diere bly. Miere en erdwurms bly ook in die grond. Spinnekoppe spin webbe van sy wat hulle in hul liggame maak. Die web is nie net hul huis nie, maar help ook die spinnekop om sy prooi te vang. Ander diere bly in skuilings wat mense gemaak het. Hierdie skuilings is gewoonlik vir ons troeteldiere of diere wat op die plaas bly. 100 Lewe en Lewenswyse

VRAE Hieronder is die name van drie soorte diere wat troeteldiere is of op 'n plaas bly. Ons moet vir hulle skuilings bou. Skryf die naam van die skuiling van elkeen van die diere neer en beskryf die skuiling. Hond: Bye: Varke: Hondehok. 'n Klein huis wat gewoonlik uit hout gemaak is, met 'n ingang aan die voorkant. Korf. 'n Kis, gewoonlik van hout gemaak, met lae vir die bye om hul heuningkoeke in te maak. Varkhok: 'n Kamp vir varke, gewoonlik met 'n area aan die buitekant met modder en 'n bedekte area binne waar hulle kan slaap. AKTIWITEIT: Beskryf mensgemaakte diereskuilings. INSTRUKSIES 1. Kyk na die volgende voorbeelde. 2. Voltooi die tabel deur die antwoorde in te vul. Diere wat in hierdie skuiling sal bly. 5 Vlermuise of voëls 6 Katte of honde 7 Bye Hoofstuk 5. Strukture vir diereskuilings 101

'n Natuurlike byekorfin 'n boom. 2 Meerkatte grawe ook gate en groot

netwerke tonnels onder die grond

waarin hulle bly. 3

'n Spinnekop se web tussen die

takkies van 'n plant. 4

Mensgemaakte skuilings

Klein knaagdiere soos

eekhorings, hase, muise en molle

grawe gate in die grond of

onder stompe en rotse vir

skuiling. Hierdie gate vorm 'n

ondergrondse netwerk van

tonnels waarin die diere bly.

Miere en erdwurms bly ook in

die grond.

Spinnekoppe spin webbe van sy

wat hulle in hul liggame maak.

Die web is nie net hul huis nie,

maar help ook die spinnekop om

sy prooi te vang.

Ander diere bly in skuilings wat mense gemaak het. Hierdie

skuilings is gewoonlik vir ons troeteldiere of diere wat op die plaas

bly.

100 Lewe en Lewenswyse

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!