Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

INSTRUKSIES 1. Werk in pare. 2. Vind soveel as moontlik uit oor die plante en diere wat Suid-Afrika se Nasionale Simbole is deur in boeke te lees of familielede te vra. 3. Kies twee van die diere en twee van die plante. 4. Verduidelik waarom hulle gekies is as Nasionale Simbole. 5. Beskryf elkeen se habitat. 6. Verduidelik waarom hierdie diere en plante in hul habitat kan oorleef – spesifiek hoe hulle aangepas het om daar te bly. 7. Identifiseer maniere waarop ons hierdie diere en plante kan beskerm en na hulle kan omsien. 8. Bied jou navorsing in die vorm van 'n plakkaat aan. SLEUTELBEGRIPPE • Habitat – die plek waar 'n plant of dier (gewoonlik) bly. • Daar is verskillende soorte habitatte, soos grasvelde, woude, riviere, die see en woestyn. • Diere het 'n habitat nodig vir kos, water, skuiling, om hul kleintjies in groot te maak en om weg te kom van gevaar. HERSIENING 1. Noem en beskryf twee habitatte waaroor jy in hierdie hoofstuk geleer het. Antwoorde hang van leerders se keuse af. 2. Verduidelik in jou eie woorde wat 'n habitat is. 'n Habitat is die plek waar 'n plant of dier bly. 96 Lewe en Lewenswyse

3. Noem drie diere wat 'n mens in Suid-Afrika kry en die habitat waarin hulle bly. 'n Paar moontlike antwoorde: leeus, sebras, bokke ens. In grasvelde; voëls, vis, ens. In die vleilande; slange, arende, knaagdiere ens. In semi-woestyne; bokke, voëls, klein knaagdiere in woude/bosland; miere, voëls, muise, bokke in fynbos. 4. Kyk na die lys van diere in die eerste kolom. Dink mooi oor die tipe dier en wat hulle nodig sal hê in 'n spesifieke habitat. Trek 'n lyn van die habitat in die eerste kolom na die beskrywing in die tweede kolom wat daarby pas. A) Kaapse Fynbos B) Vleilande in St Lucia (Vlei) C) Knysnawoud D) Karoo droë, semi-woestyn A = 4; B=3; C=2; D=1 1) akkedisse, slange, spinnekoppe, skerpioene, klein voëls, jakkalse, klein bokke, skilpaaie, ens 2) groot bokke en selfs olifante, bosvarke, 'n paar ape, baie reptiele, groot varings, hoë bome 3) watervoëls, waterslange, klein visse, paddas, waterskilpaaie 4) slange, klein skilpaaie, klein paddas naby klein poele, suikervoëls, baie bye en skoenlappers, bobbejane, proteas en speldekussings 5. Dink jy 'n groot brulpadda kan in die Karoo bly? Hoekom sê jy so? Dit is nie waarskynlik nie. 'n Brulpadda moet in of naby water bly omdat dit in die water voortplant en as daar nie genoeg water is nie, sal dit nie kan voortplant nie en sal dit sterf. Hoofstuk 4. Habitatte van diere en plante 97

3. Noem drie diere wat 'n mens in Suid-Afrika kry en die habitat

waarin hulle bly.

'n Paar moontlike antwoorde: leeus, sebras, bokke ens. In

grasvelde; voëls, vis, ens. In die vleilande; slange, arende,

knaagdiere ens. In semi-woestyne; bokke, voëls, klein

knaagdiere in woude/bosland; miere, voëls, muise, bokke in

fynbos.

4. Kyk na die lys van diere in die eerste kolom. Dink mooi oor die

tipe dier en wat hulle nodig sal hê in 'n spesifieke habitat. Trek

'n lyn van die habitat in die eerste kolom na die beskrywing in

die tweede kolom wat daarby pas.

A) Kaapse Fynbos

B) Vleilande in St Lucia

(Vlei)

C) Knysnawoud

D) Karoo droë,

semi-woestyn

A = 4; B=3; C=2; D=1

1) akkedisse, slange,

spinnekoppe, skerpioene,

klein voëls, jakkalse, klein

bokke, skilpaaie, ens

2) groot bokke en selfs

olifante, bosvarke, 'n paar

ape, baie reptiele, groot

varings, hoë bome

3) watervoëls, waterslange,

klein visse, paddas,

waterskilpaaie

4) slange, klein skilpaaie,

klein paddas naby klein

poele, suikervoëls, baie bye

en skoenlappers, bobbejane,

proteas en speldekussings

5. Dink jy 'n groot brulpadda kan in die Karoo bly? Hoekom sê jy

so?

Dit is nie waarskynlik nie. 'n Brulpadda moet in of naby water

bly omdat dit in die water voortplant en as daar nie genoeg

water is nie, sal dit nie kan voortplant nie en sal dit sterf.

Hoofstuk 4. Habitatte van diere en plante

97

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!